BULLETIN 20 February 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Godongwana accuses ministers of leaking the VAT increase plans# A senior Hamas official says they will release all remaining hostages in one batch# And rugby: 26 players are invited to the first virtual Springbok alignment camp of the year # Finance […]
BULLETIN 20 Februarie 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Godongwana beskuldig ministers dat hulle die BTW-verhogingsplanne uitlek# ‘n Senior Hamas-amptenaar sê hulle sal alle oorblywende gyselaars in een groep vrylaat# En rugby: 26 spelers is uitgenooi na die eerste virtuele Springbok-belyningskamp van die jaar Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg […]
BULLETIN 20 February 05:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Minister Godongwana accuses ministers of leaking the VAT increase plans# A senior Hamas official says they will release all remaining hostages in one batch# And rugby: 26 players are invited to the first virtual Springbok alignment camp of the year Stay […]
BULLETIN 19 February 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Minister Enoch Godongwana confirms the 2025 budget will be tabled on 12 March after additional cabinet talks# A study shows inefficient logistics cost the citrus industry 5.2-billion-rand last year# And tennis: A man is banned from WTA events after scaring Emma Raducanu […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 19 Februarie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Godongwana bevestig die begroting word op 12 Maart ter tafel gelê na bykomende kabinetsonderhandelings# Macron bied ‘n vergadering aan oor Oekraïne nadat Trump Europa skok# En tennis: ‘n Man word verbied van alle beroeps-vrouetoernooie na ‘n voorval met Emma Raducanu # […]
BULLETIN 19 February 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # John Steenhuisen welcomes the budget postponement and calls for a pro-growth plan# Solidarity urges government to act as AGOA benefits hang in the balance# And tennis: A man is banned from WTA events after scaring Emma Raducanu # DA leader John Steenhuisen […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 19 Februarie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # John Steenhuisen verwelkom die uitstel van die begroting en vra ‘n pro-groei-plan# Die Posbank gee Sassa se begunstigdes die skuld vir die vertraging met die uitreiking van swart kaarte# En tennis: ‘n Man word verbied om alle vroue-beroepstoernooie by te woon na […]
BULLETIN 19 February 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The budget speech is postponed to March# South Africa eyes a regional partnership as it revives the mega oil refinery plan# And Olympic Games: Brisbane will announce the final plans for the 2032 Games next month # National Assembly speaker Thoko Didiza […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 19 Februarie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die begrotingsrede word uitgestel weens onenigheid oor belastingverhogings# Suid-Afrika kyk na ‘n streeksvennootskap met die herlewing van sy reuse-olieraffinaderyplan# En die Olimpiese Spele: Brisbane kondig volgende maand die finale planne aan vir 2032 se Spele # Die speaker van die Nasionale Vergadering, […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 19 Februarie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die begrotingsrede word uitgestel# Ramaphosa belê ‘n noodkabinetsvergadering na die DA dreig om die begroting te verwerp# En gholf: Meer as 150 spelers slaan af in die SA Ope in Durban # Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se begrotingsrede is uitgestel […]