BULLETIN 24 August 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Parliament’s Education Committee is concerned about the BELA Act rollout# The police reappoint 353 detectives to tackle the case backlog# And rugby: The Springboks go back to basics to beat Australia # Parliament’s Education Portfolio Committee has raised alarm over delays in […]
BULLETIN 23 Augustus 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Godongwana sê werkloosheid en ongelykheid is steeds die grootste ekonomiese uitdagings# Eskom se onbeplande kragonderbrekings daal tot onder agtduisend-megawatt# En Lyle Menendez se parool word geweier ‘n dag nadat broer s’n ook verwerp is # Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê […]
BULLETIN 23 August 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Minister Godongwana flags unemployment and inequality as the biggest economic challenges# Eskom’s unplanned power outages fall below eight-thousand-megawatts# And Lyle Menendez is denied parole a day after his brother’s bid was rejected # Finance minister Enoch Godongwana says unemployment and inequality remain […]
BULLETIN 23 Augustus 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister De Lille stel ‘n tussentydse raad vir SA Toerisme aan# Die polisie het op 226 vuurwapens in Krugersdorp beslag gelê# En AfriForum waarsku teen lewensgevaarlike wegholbrande die naweek # Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, het ‘n tussentydse raad van ses […]
BULLETIN 23 August 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister De Lille appoints an interim board for SA Tourism# The Police seize 226 firearms in a Krugersdorp crackdown# And AfriForum warns of life-threatening wildfire risks this weekend # Tourism minister Patricia de Lille has appointed a six-member interim board to oversee […]
BULLETIN 23 Augustus 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Mkhwanazi sal die eerste getuie voor die parlementêre ad hoc-komitee wees# Die polisie ondersoek die moord op ’n drie maande oue baba in Bonteheuwel# En Ghislaine Maxwell ontken dat Trump of Clinton betrokke was by Epstein se misdade # Die ad hoc-komitee wat […]
BULLETIN 23 August 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Mkhwanazi will be the first to testify in the parliamentary ad-hoc committee# The police investigate the fatal shooting of a three-month-old in Bonteheuwel# And Ghislaine Maxwell denies Trump or Clinton were involved in Epstein’s crimes # The Ad Hoc Committee probing political […]
BULLETIN 23 Augustus 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Instituut vir Rasseverhoudinge oorhandig 17-duisend handtekeninge teen raswette# ‘n Oekraïense aanval stuit Rusland se olievloei na Hongarye en Slowakye# En rugby: ‘n Briljante Boland Kavaliers behaal ‘n oorwinning teen die Pumas # Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê die regering moet fokus op […]
BULLETIN 23 August 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The Institute of Race Relations hands over 17-thousand signatures against race laws# A Ukrainian attack suspends Russian oil flows to Hungary and Slovakia# And rugby: A brilliant Boland Kavaliers score a win against the Pumas # The Institute of Race Relations says […]
BULLETIN 23 Augustus 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Hoof van Misdaadintelligensie word vrygespreek deur die polisie# Die SASSA-hoof vra kalmte oor maatskaplike toelae-betalings# En rugby: Die Bokke gaan staatmaak op ervaring om die Wallabies te stuit # Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het die hoof van die polisie se Misdaadintelligensie-eenheid, Dumisani Khumalo, […]