BULLETIN 20 February 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # President Cyril Ramaphosa welcomes the G20 Foreign ministers to South Africa# The Public Works minister seeks infrastructure investment in the Middle East# And soccer: A Spanish court fines Luis Rubiales for a forced kiss # President Cyril Ramaphosa has officially opened the […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 20 Februarie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa verwelkom die G20 se ministers van Buitelandse Sake in Suid-Afrika# Die polisie vernietig bykans 280-duisend vuurwapens in ses jaar# En, sokker: ‘n Spaanse hof beboet Luis Rubiales oor ‘n gedwonge soen # President Cyril Ramaphosa het die vergadering van die G20 […]
BULLETIN 20 February 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Fikile Mbalula reiterates South Africa’s HIV/Aids programme is not fully dependent on USAID# ActionSA defends the SARS commissioner amid political attacks# And six elephants are killed by a train in Sri Lanka # ANC secretary-general Fikile Mbalula says South Africa’s HIV/Aids programme […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 20 Februarie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Mbalula herhaal Suid-Afrika se MIV/Vigs-program is nie ten volle afhanklik van Amerikaanse hulp nie # ‘n Trein trap ses olifante dood in Sri Lanka# En Vrye Weekblad sluit weer na ‘n digitale herlewing # Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sê […]
BULLETIN 20 February 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # General dealers and clothing retailers drove growth in the December retail trade sales# AfriForum seeks clarity on Eskom’s solar registration rules# And the first pharaoh’s tomb since Tutankhamun’s is found in Egypt # Statistics South Africa says retail trade sales grew […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 20 Februarie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Algemene handelaars en klere-kleinhandelaars vuur die groei in kleinhandelverkope aan in Desember# Tennis: Venus Williams en Petra Kvitova is promotorskeuses op Indian Wells# En die eerste graftombe van ‘n farao in Egipte word gevind sedert Toetankamen s’n # Kleinhandelverkope het volgens Statistieke […]
BULLETIN 20 February 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Three people die as heavy downpours wreak havoc in KwaZulu-Natal# Nersa approves Eskom’s tariff restructuring plan# And the Pope remains in hospital fighting double pneumonia # Three people have died after a mudslide in KwaMakhuta, Durban, following heavy downpours. Several other homes […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 20 Februarie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Drie mense sterf tydens verwoestende swaar reën in KZN# Rugby: Eddie Jones sê die toer van ‘n leeftyd lê vir Japan voor in November# En die pous is steeds in die hospitaal met dubbele longontsteking # Drie mense is dood tydens ‘n […]
BULLETIN 20 February 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The new NSFAS board is urged to resolve the student accommodation crisis# Hamas hands over the bodies of an Israeli mother and her two young sons who died in custody # And soccer: Bellingham is banned for two matches for dissent # […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 20 Februarie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # NSFAS se raad word versoek om die studente-behuisingskrisis op te los# Hamas oorhandig die liggame van ‘n Israelse ma en jong seuns wat in aanhouding dood is# En sokker: Jude Bellingham word vir twee wedstryde geskors na sy teëpratery # Die onderwysaktivis […]