BULLETIN NUUSAGENTSKAP 21 Februarie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Afrikaanse e-taxidiens WANATU is terug op die pad ná ‘n hofuitspraak# AfriForum bevraagteken die polisie se jongste misdaadsyfers # En tennis: Suid-Afrika sal in September gasheer wees vir Monaco in die Davisbeker # Die Afrikaanse e-taxidiens, WANATU, het bedrywighede hervat nadat die Hooggeregshof […]
BULLETIN 21 February 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Donald Trump’s visit to South Africa for the G20 summit is in doubt amid rising tensions# SAPS is to review high murder zones next week# And cricket: The Proteas set Afghanistan a winning target of 316 in Karachi # US president Donald […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 21 Februarie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Trump se besoek aan Suid-Afrika vir die G20-beraad is in die weegskaal weens toenemende spanning# Krieket: Die Proteas stel aan Afganistan ‘n wenteiken van 316 in Karatsji# En, premier Lesufi beklemtoon die belangrikheid van taalbehoud # Die Amerikaanse president, Donald Trump, se bywoning […]
BULLETIN 21 February 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Eastern Cpe police probe a triple murder in Lusikisiki# A spike in honey bee poisonings is threatening food security in the Western Cape# And soccer: Pep Guardiola wants to lead City into a new era after their Champions League exit # Eastern […]
BULLETIN 21 Februarie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Oos-Kaapse polisie ondersoek ‘n driedubbele moord in Lusikisiki# ‘n Toename in heuningby-vergiftigings bedreig voedselsekerheid in die Wes-Kaap# En sokker: Pep Guardiola wil City na ‘n nuwe era lei na hul vertrek uit die Kampioeneliga # Die Oos-Kaapse polisie ondersoek ‘n saak van […]
BULLETIN 21 February 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # President Cyril Ramaphosa invites his Ukrainian counterpart for a state visit to South Africa# Minister Senzo Mchunu warns that police murders won’t be tolerated# And boxing: Minister Gayton McKenzie unveils bold plans for the sport in South Africa # President Cyril Ramaphosa […]
BULLETIN 21 Februarie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # President Cyril Ramaphosa nooi sy Oekraïnse ampsgenoot na Suid-Afrika vir ‘n staatsbesoek# Minister Senzo Mchunu waarsku polisiemoorde sal nie geduld word nie# En boks: Minister Gayton McKenzie onthul groot planne vir die sport in Suid-Afrika # President Cyril Ramaphosa het die president van […]
BULLETIN 21 February 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # President Cyril Ramaphosa invites his Ukrainian counterpart for a state visit to South Africa# KwaZulu-Natal and Gauteng lead in murder statistics, while the Western Cape remains a hotspot for gang-related killings# And cricket: An injured Heinrich Klaasen is replaced by Ryan Rickelton […]
BULLETIN 21 Februarie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # President Cyril Ramaphosa nooi sy Oekraïnse ampsgenoot na Suid-Afrika vir ‘n staatsbesoek# KwaZulu-Natal en Gauteng het die hoogste moordstatistiek en die Wes-Kaap bly ‘n brandpunt vir bendeverwante moorde# En krieket: Rickleton vervang die beseerde Klaasen in die Proteas se span teen Afganistan # […]
BULLETIN 21 Februarie Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Die Suid-Afrikaanse musieksensasie, Tyla, het geskiedenis gemaak deur die eerste solokunstenaar uit Afrika te word wat ‘n miljard stromings op Spotify kry, met haar treffer, Water. Die liedjie het die eerste Afrikamusiek-toekenning op die Grammy’s gewen, asook die top-Afrobeats-liedjie op die Billboard-musiektoekennings en beste Afrobeats-video […]