BULLETIN 22 Februarie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Landbou-ministerie maak voorspraak vir meer kleinskaalse boere in die rooivleis-waardeketting# Die Stad Kaapstad verwelkom die aanslag op misdaad met ‘n toename in geweer- en dwelm-arrestasies# En rugby: Die Sesnasies is die naweek in sy derde ronde # Die minister van Landbou John […]
BULLETIN 22 Februarie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Pro-Palestynse saamtrek vind in Seepunt plaas om Trump se houding oor die Palestyne in Gaza te verwerp# Die minister van Landbou herhaal bek-en-klouseer is nie ‘n bedreiging vir mense nie# En sokker: Banyana Banyana is gereed vir die vriendskaplike wedstryde teen Lesotho […]
BULLETIN 22 February 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # A pro-Palestine mass rally is being held at Sea Point rejecting Trump’s stance on Palestinians in Gaza# The Agriculture minister reiterates foot and mouth disease is not a threat to humans# And soccer: Banyana Banyana are set for Lesotho friendlies ahead of […]
BULLETIN 22 Februarie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA sê die 28-miljoen-rand se Nasionale Gesondheidsversekering-advertensiebesteding is verkwistend te midde van die gesondheidsorgkrisis# Die Trump-administrasie beëindig beskerming vir 500-duisend Haïtiane# En rugby: Daar is baie op die spel vir die Bulle en die Leeus in vandag se Jukskei-derbie # Die DA […]
BULLETIN 22 February 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The DA slams the 28-million-rand National Health Insurance advert spend as wasteful amid the healthcare crisis# The Trump administration ends protection for 500-thousand Haitians# And rugby: The Bulls and the Lions have it all to play for in the Jukskei derby # […]
BULLETIN 22 Februarie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # RISE Mzansi vra sterker optrede teen misdaad# Sinn Fein van Ierland kanselleer sy tradisionele besoek aan die Withuis uit protes teen Trump se Gaza-voorstelle# En, krieket, die Proteas spog met ‘n indrukwekkende oorwinning oor Afghanistan # RISE Mzansi erken daar is ‘n afname […]
BULLETIN 22 February 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # RISE Mzansi calls for stronger action on crime# Ireland’s Sinn Fein skips its traditional visit to the White House in protest at Trump’s Gaza proposals# And cricket, the Proteas snatch a dominant win over Afghanistan # RISE Mzansi has acknowledged a decline […]
BULLETIN 21 February 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Afrikaans e-hailing service WANATU is back on the streets following a court ruling# AfriForum questions the accuracy of the police’s latest crime stats# And tennis: South Africa will host Monaco in the Davis Cup in September # Afrikaans e-hailing service, WANATU, […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 21 Februarie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Afrikaanse e-taxidiens WANATU is terug op die pad ná ‘n hofuitspraak# AfriForum bevraagteken die polisie se jongste misdaadsyfers # En tennis: Suid-Afrika sal in September gasheer wees vir Monaco in die Davisbeker # Die Afrikaanse e-taxidiens, WANATU, het bedrywighede hervat nadat die Hooggeregshof […]
BULLETIN 21 February 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Donald Trump’s visit to South Africa for the G20 summit is in doubt amid rising tensions# SAPS is to review high murder zones next week# And cricket: The Proteas set Afghanistan a winning target of 316 in Karachi # US president Donald […]