BULLETIN 24 February 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The MK Party is not surprised by the return of load-shedding# Pope Francis remains in critical condition# And rugby: Argentina is once again crowned the Vancouver Sevens champions Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 24 February 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Load-shedding is reduced to stage four# The DA criticises South Africa’s over-reliance on Eskom# And, South Africa SA is making progress towards exiting the grey list # Load-shedding has been reduced to stage four until further notice. This follows the successful recovery […]
BULLETIN 24 Februarie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Beurtkrag word afgeskaal tot fase vier# Die DA kritiseer Suid-Afrika se oormatige afhanklikheid van Eskom# En Suid-Afrika maak vordering om die gryslys te verlaat # Beurtkrag is tot verdere kennisgewing tot fase vier afgeskaal. Dit volg nadat al vyf eenhede by Majuba, twee […]
BULLETIN 24 Februarie 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Beurtkrag word afgeskaal tot fase vier# Die DA kritiseer Suid-Afrika se oormatige afhanklikheid van Eskom# En Suid-Afrika maak vordering om van die gryslys af te kom Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 24 February 06:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Load-shedding is reduced to stage four# The DA criticises South Africa’s over-reliance on Eskom# And South Africa SA is making progress towards exiting the grey list Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 24 Februarie 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die afwesigheid van senior Amerikaanse diplomate het nie die G20-vergaderings van ministers van Buitelandse Sake ontspoor nie. Die leiers van die wêreld se grootste ekonomieë het Suid-Afrika se voorgestelde werkmetodes aanvaar wat die foute in die huidige geopolitieke klimaat […]
The headlines of the leading newspapers on 24 February 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the absence of senior US diplomats did not derail the G20 meetings of Foreign Ministers. The leaders of the world’s largest economies accepted South Africa’s proposed working methods that point out the flaws in the current geopolitical climate. # And […]
BULLETIN 24 Februarie 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Beurtkrag is tot fase vier verminder# ‘n Kenner ondersteun die Amerikaanse sanksies teen ‘n Rwandese minister# En rugby: Die Junior Bokke wen ’n harde stryd teen Georgië # Ons begin met goeie nuus: Beurtkrag is tot verdere kennisgewing tot fase vier verminder, ná […]
BULLETIN 24 February 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Ramokgopa says load-shedding will soon be a thing of the past# An expert supports the US sanctions on a Rwandan minister# And rugby: The Junior Boks record a hard-fought victory against Georgia # We start with good news: Load-shedding has been […]
BULLETIN 24 Februarie 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Beurtkrag is tot fase vier verminder# ‘n Kenner ondersteun die Amerikaanse sanksies teen ‘n Rwandese minister# En rugby: Die Junior Bokke wen ’n harde stryd teen Georgië \Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………