BULLETIN NUUSAGENTSKAP 24 Februarie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # AfriForum meld 10 plaasmoorde aan tussen Oktober en Desember en verwerp minister Mchunu se misdaadsyfers# Rusland is gereed vir samesprekings oor Oekraïne, maar gevegte sal eers gestaak word wanneer die ooreenkoms hom pas# En tennis: Venus Williams aanvaar nie haar promotorskeuse vir […]
BULLETIN 24 February 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # ActionSA exposes the Human Settlements ministry’s 16-million-rand travel splurge # A former surgeon goes on trial in France for raping or sexually assaulting hundreds of patients# And tennis: The Russian teenager Mirra Andreeva improves to ninth in the world rankings # ActionSA […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 24 Februarie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ActionSA onthul 16-miljoen-rand se verkwisting deur die Ministerie vir Menslike Nedersettings# ‘n Voormalige chirurg word in Frankryk verhoor vir die verkragting of seksuele aanranding van honderde pasiënte# En tennis: Die Russiese tiener Mirra Andreeva verbeter tot negende op die wêreldranglys # ActionSA […]
BULLETIN 24 February 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The South African National Defence Force urges funding support to build a strong military force# Load-shedding and the proposed VAT hike may cost the ANC in next year’s local government elections# And cricket: A Pakistani batter realises the hosts have to improve […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 24 Februarie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die SANW versoek befondsing om ‘n sterk militêre mag op te bou# Krieket: ‘n Pakistanse kolwer besef die gashere moet in elke faset verbeter na sy tweede nederlaag van die Kampioenetrofee# En die Kaapstadse Metropolisie verwelkom 10 nuwe vierbeenrekrute # Die geneesheer-generaal […]
BULLETIN 24 February 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Load-shedding and the proposed VAT hike may cost the ANC in the 2026 local government elections# The Gautrain completes its repairs on the tunnel section between Rosebank and Park station# And rugby: The North West University renames a rugby residence after Siya […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 24 Februarie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Beurtkrag en die voorgestelde BTW-verhoging mag die ANC duur te staan kom in volgende jaar se plaaslike regeringsverkiesing# Die Gautrein voltooi herstelwerk aan die tonnelgedeelte tussen Rosebank en Parkstasie# En rugby: Die Noordwes-Universiteit hernoem ‘n koshuis na Siya Kolisi-huis # Politieke kenners […]
BULLETIN 24 February 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Energy Council emphasises that load-shedding is a temporary setback# A special cabinet meeting will be held today to address the budget deadlock# And cricket: South Africa faces a brilliant Australia in the Champions Trophy tomorrow # The Energy Council of South […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 24 Februarie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Energieraad beklemtoon beurtkrag is ‘n tydelike terugslag# ‘n Spesiale kabinetsvergadering word vandag gehou om die dooiepunt in die begroting te bespreek# En krieket: Suid-Afrika speel môre in die Kampioenetrofee teen die briljante Australië # Die Energieraad van Suid-Afrika sê die onverwagse […]
BULLETIN 24 February Good afternoon, here is your Good News: # University of Fort Hare’s final-year BCom Economics student, Katleho Mphutlane, says his recent visit to the US has reinforced his commitment to youth empowerment. The 27-year-old was part of an academic programme organised by the University of Washington. He also was recently awarded the […]