BULLETIN 26 Februarie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Cosatu verwelkom Suid-Afrika se gryslys-vordering# Die Lughawensmaatskappy appelleer teen ’n hofuitspraak oor bagasiesiftingstoerusting# En die VSA en die Oekraïne stem glo saam oor ‘n seldsame aardmineraalooreenkoms # Cosatu het die regering se vordering geloof met die verwydering van die land van die Finansiële […]
BULLETIN 26 Februarie 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Cosatu verwelkom Suid-Afrika se gryslys-vordering# Die Lughawensmaatskappy appelleer teen ’n hofuitspraak oor bagasiesiftingstoerusting# En die VSA en die Oekraïne stem glo saam oor ‘n seldsame aardmineraalooreenkoms Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 26 February 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Cosatu commends South Africa’s grey list progress# The Airports Company appeals a court ruling on baggage screening equipment# And the US and Ukraine reportedly agree on a rare earth minerals deal Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 26 Februarie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die president van die Reserwebank waarsku teen ‘n moontlike BTW-verhoging# Die Departement van Kommunikasie verwelkom die befondsing vir die Poskantoor# En Brittanje skort finansiële hulp aan Rwanda op # Die Suid-Afrikaanse Reserwebank se president, Lesetja Kganyago, waarsku dat wêreldwye handelspanning en ‘n moontlike […]
BULLETIN 26 February 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The Reserve Bank governor warns against a possible VAT hike# The Communications Department welcomes the funding for the Post Office# And Britain suspends financial aid to Rwanda # South African Reserve Bank Governor, Lesetja Kganyago, has warned that global trade tensions and […]
BULLETIN 26 Februarie 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die president van die Reserwebank waarsku teen ‘n moontlike BTW-verhoging# Die Departement van Kommunikasie verwelkom die befondsing vir die Poskantoor# En Brittanje skort finansiële hulp aan Rwanda op Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 26 February 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The Reserve Bank governor warns against a possible VAT hike# The Communications Department welcomes the funding for the Post Office# And Britain suspends financial aid to Rwanda Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 26 February 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Eskom has suspended load-shedding# AfriForum warns of privacy invasion in Johannesburg# And motorsport: The MotoGP world champion Jorge Martin is ruled out indefinitely # Eskom has suspended load-shedding following the successful recovery of generation capacity and significant progress in replenishing emergency reserves. […]
BULLETIN 26 Februarie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Eskom het beurtkrag opgeskort# AfriForum waarsku oor die skending van privaatheid in Johannesburg# En motorsport: Die MotoGP-wêreldkampioen Jorge Martin is onbepaald uitgeskakel # Eskom het beurtkrag opgeskort nadat opwekkingsvermoë herwin en aansienlike vordering gemaak is om noodreserwes aan te vul. Ná fase ses […]
BULLETIN 26 Februarie 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Eskom het beurtkrag opgeskort# AfriForum waarsku oor die skending van privaatheid in Johannesburg# En motorsport: Die MotoGP-wêreldkampioen Jorge Martin is onbepaald uitgeskakel Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………