BULLETIN NUUSAGENTSKAP 26 Februarie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Antwoorde word geëis oor die Suid-Afrikaanse soldate in die DRK# Trump sê Zelensky gaan die Withuis besoek ná Oekraïne se mineraalooreenkoms met Amerika# En motorsport: Albertpark se Formule Een-baan in Melbourne word oopgestel vir voetgangers na ‘n jaarlange verbod # Die minister […]
BULLETIN 26 February 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The DA demands lifestyle audits for Johannesburg officials after the Auditor General’s damning report# Eastern Cape Health calls for calm amid a hand, foot and mouth outbreak# And rugby: The All Black veteran Ma’a Nonu plays for Toulon at age 42 […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 26 Februarie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA eis leefstyloudits vir Johannesburgse amptenare na die Ouditeur-generaal se verdoemende verslag# Amerika sê samesprekings oor die tweede fase van die Gaza-skietstilstandsooreenkoms is op dreef# En rugby: Die All Black-veteraan Ma’a Nonu speel weer vir Toulon op 42 # Die DA […]
BULLETIN 26 February 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The KwaZulu-Natal government confirms the recovery of five bodies after the Lamontville floods# A Limpopo police sergeant accused of a double murder is granted bail # And at least 46 people are killed after a Sudanese military plane crashes in a residential […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 26 Februarie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die KwaZulu-Natalse regering bevestig die herwinning van vyf liggame na die Lamontville-vloede# Minstens 46 mense is dood nadat ‘n Sudanese militêre vliegtuig in ‘n woongebied geval het# En sokker: Manchester City se afrigter, Pep Guardiola, is onder druk maar nie moedeloos nie […]
BULLETIN 26 February 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # Independent power producer SolarAfrica has reached financial close on the first 114-megawatt component of its flagship utility-scale solar project, SunCentral, in the Northern Cape. The plant, which will be developed in three phases, will deliver renewable energy to various off-takers by wheeling […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 26 Februarie 1:30 nm Goeiemiddag. Hier is jou Eko-minuut: # Die onafhanklike kragvervaardiger, SolarAfrica, het finansiële afsluiting bereik vir die eerste 114-megawatt-komponent van sy spog-sonkragprojek, SunCentral, in die Noord-Kaap. Die aanleg wat in drie fases ontwikkel sal word, sal deur die land se kragnetwerk hernubare energie aan verskeie instellings lewer. Altesaam 1,8-miljard-rand is […]
BULLETIN 26 February Good afternoon, here is your Good News: # 2019 Miss Universe and advocate for gender equality, Zozibini Tunzi, will be one of the guest speakers at the 10th Forbes Woman Africa Leading Women Summit in Pretoria next month. Themed, To the Power Of 10: The Rule-Breakers in Africa’s Next Chapter, this year’s […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 26 Februarie Goeiemiddag. Hier is jou Goeie Nuus: # Mej Heelal van 2019 en kampvegter vir geslagsgelykheid, Zozibini Tunzi, is volgende maand een van die gassprekers op Forbes se tiende Vroueberaad in Pretoria. Die tema is Tot die tiende mag: Die reël-brekers in Afrika se volgende hoofstuk. Vanjaar se beraad fokus op dié […]
BULLETIN 26 February 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Inflation ticks up to 3.2-percent after the basket of goods was adjusted# President Cyril Ramaphosa says African voices need to be heard on critical global issues# And cricket: Afghanistan’s coach says they realise things are not correct in their country # Consumer […]