BULLETIN NUUSAGENTSKAP 28 Februarie Goeiemiddag. Hier is jou Goeie Nuus: # Die Kaapstadse Pride-fees eindig hierdie naweek met die jaarlikse Pride-parade en Mardi Gras. Die parade is die hoogtepunt van ʼn maandlange pride-fees watverskeidenheid en inklusiwiteit vier en bewustheid van LGBTIQ+ skep. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê die metro is verbind tot ʼn inklusiewe […]
BULLETIN 28 February 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The DA files an ethics complaint against minister Ntshavheni for blocking its MPs from their oversight duties# Cabinet is on high alert as a disease outbreak hits KwaZulu-Natal and the Eastern Cape# And tennis: Jannik Sinner’s Laureus award nomination is withdrawn after […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 28 Februarie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA lê ‘n klagte teen minister Ntshavheni omdat sy LP’s verhoed word om toesighoudende pligte uit te voer# Die kabinet is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag ná die hand-voet-en-mondsiekte-uitbrekings in twee provinsies# En tennis: Jannik Sinner se benoeming vir die Laureus-toekennings word […]
BULLETIN SPORTS NEWS 28 February 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # First up, we have rugby: Springbok head coach Rassie Erasmus succeeding in bringing Felix Jones back as assistant coach is described as a major coup. Erasmus announced yesterday the two-time World Cup winner will rejoin the […]
BULLETIN SPORTNUUS 28 Februarie 12.30 nm Goeiemiddag. Ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met rugby: Springbok-hoofafrigter Rassie Erasmus word geloof omdat hy daarin geslaag het om Felix Jones terug te bring as hulpafrigter. Erasmus het gister aangekondig die tweemalige Wêreldbekerwenner sluit die naweek weer by die bestuurspan aan. Die Ier […]
BULLETIN 28 February 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Cabinet is on high alert as a disease outbreak hits KwaZulu-Natal and the Eastern Cape# RISE Mzansi wants the minister of Transport to explain the appointment of the SAA’s new Group CEO# And cricket: Afghanistan’s coach says his charges will never be […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 28 Februarie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die kabinet is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag ná die uitbreking van hand-voet-en-mondsiekte in twee provinsies# RISE Mzansi vra die minister van Vervoer om die aanstelling van die SAL se nuwe groepshoof te verduidelik# En krieket: Afganistan se afrigter sê sy span sal […]
BULLETIN 28 February 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # An epidemiologist says Trump’s cut of funding poses serious risks to South Africa # GOOD wants the investigation report into the George building collapse tabled in council# And, prime minister Starmer says Britain will support a peace deal in Ukraine # Renowned […]
BULLETIN 28 Februarie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Epidemioloog sê Trump se staking van befondsing hou ernstige gevare vir Suid-Afrika in# GOOD vra die verslag oor die gebou-instorting in George moet bekendgemaak word# En eerste minister Starmer sê Brittanje sal ‘n vredesooreenkoms in Oekraïne ondersteun # Die bekende epidemioloog, Salim […]
BULLETIN 28 Februarie 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Professor Karim sê Trump se staking van befondsing hou ernstige gevare in# Die minister van Basiese Onderwys sê opvoubare lessenaars is geskik vir plattelandse skole# Die GOOD-party wil hê die verslag oor die instorting van ‘n gebou in George moet ter tafel gelê word# […]