BULLETIN NUUSAGENTSKAP 28 Februarie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Macpherson verseker beleggingsbelangstelling ná ‘n besoek aan die Midde-Ooste# Sokker: La Liga se president beskuldig Manchester City van finansiële onreëlmatighede # En die Vatikaan sê pous Franciskus se gesondheid verbeter # Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, het ‘n […]
BULLETIN 28 February 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Expropriation Act is expected to boost youth economic participation# The Institute of Race Relations demands the withdrawal of the national minimum wage# And tennis: Jannik Sinner’s Laureus award nomination is withdrawn after his doping ban # The Expropriation Act is expected […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 28 Februarie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Onteieningswet gaan die jeug se ekonomiese deelname bevorder # Die Instituut vir Rasseverhoudinge eis die terugtrekking van die nasionale minimum loon# En, tennis: Jannik Sinner se benoeming vir die Laureus-toekennings word teruggetrek na sy opkikkerskorsing # Die Onteieningswet sal na verwagting geleenthede […]
BULLETIN 28 February Good afternoon, here is your Good News: # The Cape Town Pride Festival will come to an end this weekend with the annual Cape Town Pride Parade and Mardi Gras. The parade will be the culmination of a month-long pride festival celebrating diversity and inclusion and raising awareness of LGBTIQ+. Mayoral committee […]
BULLETIN 28 February 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # Oceans, once thought to be limitless, are now under severe pressure from overfishing, global warming and pollution. This is according to University of the Western Cape marine biologist, professor Gavin Maneveldt. Nearly 90-percent of the world’s marine fish stocks are either fully fished […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 28 Februarie 1:30 nm Goeiemiddag. Hier is jou Eko-minuut: # Oseane, wat altyd beskou is as onbeperk, is tans onder druk weens oorbevissing, aardverwarming en besoedeling. Dit is volgens ‘n marienebioloog aan die Universiteit van die Wes-Kaap, professor Gavin Maneveldt. Byna 90-persent van die wêreld se seevisvoorraad is volledig uitgeput of oorbevis. Maneveldt sê […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 28 Februarie Goeiemiddag. Hier is jou Goeie Nuus: # Die Kaapstadse Pride-fees eindig hierdie naweek met die jaarlikse Pride-parade en Mardi Gras. Die parade is die hoogtepunt van ʼn maandlange pride-fees watverskeidenheid en inklusiwiteit vier en bewustheid van LGBTIQ+ skep. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê die metro is verbind tot ʼn inklusiewe […]
BULLETIN 28 February 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The DA files an ethics complaint against minister Ntshavheni for blocking its MPs from their oversight duties# Cabinet is on high alert as a disease outbreak hits KwaZulu-Natal and the Eastern Cape# And tennis: Jannik Sinner’s Laureus award nomination is withdrawn after […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 28 Februarie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA lê ‘n klagte teen minister Ntshavheni omdat sy LP’s verhoed word om toesighoudende pligte uit te voer# Die kabinet is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag ná die hand-voet-en-mondsiekte-uitbrekings in twee provinsies# En tennis: Jannik Sinner se benoeming vir die Laureus-toekennings word […]
BULLETIN SPORTS NEWS 28 February 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # First up, we have rugby: Springbok head coach Rassie Erasmus succeeding in bringing Felix Jones back as assistant coach is described as a major coup. Erasmus announced yesterday the two-time World Cup winner will rejoin the […]