BULLETIN 2 Maart 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Majodina sê die regering ontwikkel vernuwende maniere om waterinfrastruktuur te befonds # Eko-geregtigheidorganisasies verwerp die konsep-ondersoekverslag oor aflandige boorwerk aan Suid-Afrika se Weskus# En krieket: Bracewell sê die Swartpette het ‘n puik rekord teen Indië in IKR-toernooie # Die minister van Water […]
BULLETIN 2 March 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Minister Majodina says government is developing innovative ways of funding water infrastructure# Eco-Justice Organisations reject the draft scoping report for offshore drilling on South Africa’s West Coast# And cricket: Bracewell says the Black Caps have a great record against India in ICC […]
BULLETIN 2 Maart 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n ANC-studiegroep vra die Onderwysminister om skole se dringende behoeftes te prioritiseer# ‘n Aktiviste-groep sê AfriForum en Solidariteit krap ou wonde oop# En gholf: Die Suid-Afrikaner Dylan Naidoo is die gesamentlike voorloper by die SA Ope # Die ANC-studiegroep oor Basiese Onderwys doen […]
BULLETIN 2 March 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # An ANC Study Group calls on the Education minister to prioritise schools’ urgent needs# The Activists and Citizens Forum says Afriforum and Solidarity are opening old wounds# And golf: South Africa’s Dylan Naidoo is the joint leader at the SA Open # […]
BULLETIN 2 Maart 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Spazawinkelvereniging vra praktiese, gebalanseerde oplossings vir die formalisering van die sektor# Rutte van Navo moedig Zelensky aan om sy verhouding met Trump te herstel# En rugby: Die Stormers se oorwinning oor die Bulle versterk hulle kanse vir die VRK-uitspeelwedstryde # Die Suid-Afrikaanse […]
BULLETIN 2 March 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Spaza-Shops Association calls for practical, balanced solutions for formalising sector# NATO’s Rutte urges Zelensky to mend his relationship with Trump# And rugby: The Stormers’ victory over gthe Bulls enhance their hopes of reaching the URC play-offs # The South African Spaza-Shops Association […]
BULLETIN 2 Maart 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # COPE verwerp die verdelende agenda van AfriForum en die Solidariteitsbeweging# Eskom bereik 16,69-miljard-rand in jaar-tot-jaar dieselbesparings# En krieket: Die Proteas is deur na die Kampioenetrofee-halfeindstryd met ‘n oortuigende oorwinning oor Engeland # COPE sê as bekommerde burgers en voorspraakmakers vir ‘n verenigde, vooruitstrewende […]
BULLETIN 2 March 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # COPE rejects the divisive agenda of Afriforum and the Solidarity movement# Eskom reaches 16.69-billion-rand in year-on-year diesel savings# And cricket: The Proteas reach the Champions Trophy semifinals with a convincing victory over England # The Congress of the People says as concerned citizens […]
BULLETIN 1 Maart 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # COSATU sê die dood van 14 soldate in die DRK kan direk verbind word met begrotingsbesnoeings# Minister Kubayi sê die beplande publikasie van die nasionale register van seksuele oortreders is voorlopig gestop# En krieket: Heinrich Klaasen is oorgehaal vir die botsing teen Engeland […]
BULLETIN 1 March 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # COSATU says the death of 14 soldiers in the DRC can be linked directly to the austerity budget cuts# Minister Kubayi says the planned publication of the sexual offenders national register has been temporarily halted# And cricket: Heinrich Klaasen is ready for […]