BULLETIN 4 Maart 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Betereinders vra eenheid in die land te midde van spanning met Amerika # Fietsry: Alles is slaggereed vir die 47ste Kaapstadse fietstoer# En Dolly Parton se man sterf op 82 # Die Afrikaanse drukgroep Betereinders het hulle veldtog Not USA But You SA van […]
BULLETIN SPORTS NEWS 4 March 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # First up we have cricket: The Champions Trophy has reached the business end, with just four of the eight teams remaining. India topped Group A, with New Zealand in second place. The Proteas ended first in […]
BULLETIN SPORTNUUS 4 Maart 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met krieket: Die Kampioenetrofee-toernooi het die uitspeelronde gehaal en slegs vier van die agt spanne bly oor. Indië het eerste geëindig in Groep A en Nieu-Seeland tweede. Die Proteas het Groep B gewen, gevolg deur Australië. Indië […]
BULLETIN 4 March 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Solidarity says the high treason allegations are ridiculous and baseless# Disabled People South Africa wants to be part of influencing the G20 agenda# And Dolly Parton’s husband dies after a marriage of almost 59 years # Solidarity says the investigation of high […]
BULLETIN 4 Maart 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Solidariteit sê bewerings van hoogverraad is ongegrond en belaglik# Die Vereniging van Staatsamptenare eis die onmiddellike sluiting van die Staatsdrukkery-gebou in Pretoria# En Dolly Parton se man sterf na ‘n huwelik van byna 59-jaar # Solidariteit sê die Valke se hoogverraadondersoek is niks […]
BULLETIN 4 March 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Solidarity says the high treason allegations against it are ridiculous and baseless# Julius Malema strongly denies negotiating with the ANC on a VAT increase# And, Donald Trump’s tariffs against Canada, Mexico, and China have come into effect # Solidarity says the investigation […]
BULLETIN 4 Maart 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Solidariteit sê die aantygings van hoogverraad teen hom is belaglik en ongegrond# Julius Malema ontken ten sterkste dat hy met die ANC onderhandel oor ‘n verhoging in BTW# En Donald Trump se tariewe teen Kanada, Mexiko en China het in werking getree # […]
BULLETIN 4 Maart 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Solidariteit sê die aantygings van hoogverraad teen hom is belaglik en ongegrond# Julius Malema ontken ten sterkste dat hy met die ANC onderhandel oor ‘n verhoging in BTW# Samwu verwerp Ekurhuleni se besluit om kontrakteurs aan te stel# En Donald Trump se tariewe teen […]
BULLETIN 4 March 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Solidarity says the high treason allegations against it are ridiculous and baseless# Julius Malema strongly denies negotiating with the ANC on a VAT increase# Samwu rejects Ekurhuleni’s move to hire contractors# And, Donald Trump’s tariffs against Canada, Mexico, and China have […]
BULLETIN 4 Maart 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Weermag veroordeel video’s wat dit as ongeorganiseerd en swak gedissiplineerd uitbeeld# Die Vereniging van Staatsamptenare vra vir meer fondse vir die Polisie, SANW en Gesondheid# En rugby: Die Shimlas, Arende, Maties en Ikeys wen hul wedtryde in die 3de ronde van die […]