BULLETIN SPORTS NEWS 5 March 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start with cricket: New Zealand is batting first against South Africa in their Champions League semifinal in Lahore, Pakistan. The winner will play India in Sunday’s final after the team defeated Australia by four wickets […]
BULLETIN SPORTNUUS 5 Maart 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Krieket: Nieu-Seeland kolf eerste teen Suid-Afrika in hulle Kampioeneliga-halfeindstryd in Lahore, Pakistan. Die wenner speel Sondag in die eindstryd teen Indië, wat Australië gister in Doebai met vier paaltjies verslaan het. Australië is uitgeboul vir 264, met kaptein Steve […]
BULLETIN 5 Maart 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Ramokgopa sê kernkrag is steeds deel van Suid-Afrika se energiemengsel # Tien mense sterf in ‘n botsing tussen ‘n bus en ‘n vragmotor in die Vrystaat# En twee nuwe leeuwyfies word in die Addo-olifantpark losgelaat # Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho […]
BULLETIN 5 March 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Ten people have been killed in a crash between a bus and a truck in the Free State# The Free Market Foundation says the marginal GDP growth is not enough to tackle unemployment# And motorsport: South Africa’s Brian Baragwanath and Leonard Cremer […]
BULLETIN 5 Maart 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Ongeluk tussen ‘n bus en ‘n vragmotor in die Vrystaat eis tien lewens# Die Vryemarkstigting sê die geringe groei in BBP gaan geen verskil maak aan werkloosheid nie# En motorsport: Die Suid-Afrikaners Brian Baragwanath en Leonard Cremer word gediskwalifiseer van die Dakar-tydren […]
BULLETIN 5 Maart 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # ‘n Botsing tussen ‘n bus en ‘n vragmotor in die Vrystaat eis tien lewens# Die Vryemarkstigting sê die geringe groei in BBP gaan geen verskil aan werkloosheid maak nie# Donald Trump sê hy op die vooraand van Amerika wat ‘n terugkeer maak# En motorsport: […]
BULLETIN 5 March 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Ten people have been killed in a crash between a bus and a truck in the Free State# The Free Market Foundation says the marginal GDP growth is not enough to tackle unemployment# Donald Trump says he is just getting started […]
BULLETIN 5 Maart 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA sê die MK-party se hoogverraadsaak teen AfriForum is ’n politieke foefie# Die Padvragvereniging verwelkom die verlaging in die brandstofprys# En Donald Trump sê hy wil die Amerikaanse ekonomie red # Die DA sê die politieke slenter van die MK-party om aanklagte […]
BULLETIN 5 March 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The DA says the MK Party’s treason case against AfriForum is a political stunt# The Road Freight Association welcomes the fuel price decrease# And Donald Trump says he wants to rescue the US economy # The DA says the political stunt by […]
BULLETIN 5 Maart 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die DA sê die MK-party se hoogverraadsaak teen AfriForum is ’n politieke foefie# Die Padvragvereniging verwelkom die verlaging in die brandstofprys# En Donald Trump sê hy wil die Amerikaanse ekonomie red Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………