BULLETIN 6 Maart 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # John Steenhuisen waarsku teen ‘n ekonomiese terugslag as AGOA verval# Minister Mchunu sê hy sal nie die Phala Phala-verslag bekendmaak nie# En krieket: Dit is Nieu-Seeland teen Indië in die Kampioenetrofee-eindstryd # Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het gewaarsku Suid-Afrika se sitrusbedryf […]
BULLETIN 6 Maart 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # John Steenhuisen waarsku teen ‘n ekonomiese terugslag as AGOA verval# Minister Mchunu sê hy sal nie die Phala Phala-verslag bekendmaak nie# En krieket: Dit is Nieu-Seeland vs Indië in die Kampioenetrofee-eindstryd Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 6 March 05:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # John Steenhuisen warns of an economic blow if AGOA expires# Minister Mchunu says he will not release the Phala Phala report# And cricket: It will be New Zealand vs India in the Champions Trophy final Stay tuned to ………. Your next […]
BULLETIN 5 March 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # OUTA demands decisive measures against maladministration in the revised budget speech# Police scrutinise AfriForum’s farm murder claims amid controversy# And rugby: Reds players are allowed to miss the Crusaders clash due to a tropical cyclone at home # The Organisation Undoing Tax […]
BULLETIN 5 Maart 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # OUTA eis beslissende maatreëls teen wanadministrasie in die hersiene begrotingsrede# Die polisie ondersoek AfriForum se bewerings oor plaasmoorde te midde van omstredenheid # En rugby: Reds-spelers mag Sondag se wedstryd teen die Crusaders misloop weens ‘n sikloon by die huis # Die Organisasie teen […]
BULLETIN 5 March 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # South Africa slams Israel’s blockade of humanitarian aid to Gaza# An Eastern Cape woman is accused of planning to kill her husband in a staged farm attack# And cricket: The Proteas chase a huge target in the Champions Trophy semifinal # The […]
BULLETIN 5 Maart 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Suid-Afrika striem Israel se versperring van humanitêre hulp aan Gaza# Borgtog word verleng vir ‘n Oos-Kaapse vrou wat na bewering beplan het om haar man te vermoor in ‘n kamma-plaasaanval # En krieket: Die Proteas jaag ‘n reuse-wenteiken in die Kampioenetrofee-halfeindstryd teen Nieu-Seeland # […]
BULLETIN 5 Maart 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Twee beskuldigdes in die Joslin Smith-verhoor beweer die polisie het hulle gedwing om te bieg# Die ANC se nuwe leierskap in KwaZulu-Natal beloof om korrupsie en faksievorming te beveg# En, die Wes-Kaap is agter met die omskakeling na die Posbank se swartkaart # […]
BULLETIN 5 March 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Two of the accused in the Joslin Smith trial allege the police forced them to confess# The ANC’s new leadership in KwaZulu-Natal vows to fight corruption and factionalism# And Canada also files a complaint against Trump’s tariff increase at the World Trade […]
BULLETIN 5 March 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The newly-appointed ANC task team in KwaZulu-Natal pledges to reclaim the party’s influence# COPE says South Africa’s moral voice is diminishing fast# And golf: Mayor Dada Morero is full of praise for the Joburg Open’s sponsors # The newly-appointed ANC provincial task […]