BULLETIN 6 Maart 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Verkiesingskommissie begin ‘n openbare debat oor ‘n elektroniese stemproses in Suid-Afrika # Die DA se besoek aan Amerika word bevraagteken# En rugby: Die Bokke wil vanjaar ‘n bykomende drie wedstryde speel # Die Verkiesingskommissie is gereed vir ‘n openbare bespreking oor die moontlikheid […]
BULLETIN 6 March 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Transnet tables a revised three-year wage offer to its two largest unions# AfriForum wants changes made to the Traditional and Khoi-San Bill# And rugby, the Springboks will play another three matches this year # Transnet has tabled a revised 14.5-percent wage offer […]
BULLETIN 6 Maart 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Transnet lê ‘n hersiene verhogingsaanbod aan sy twee grootste vakbonde voor# AfriForum vra wysigings aan die Wetsontwerp op Tradisionele en Khoi-San-leiers# En die Verenigde Nasies vind menseregtevergrype in die Sentraal-Afrikaanse Republiek # Transnet het ‘n hersiene salarisverhogings-aanbod van 14,5-persent oor drie jaar voorgelê […]
BULLETIN 6 March 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Transnet tables a revised three-year wage offer to its two largest unions# AfriForum wants changes made to the Traditional and Khoi-San Bill# The UN uncovers human rights violations in the Central African Republic# And rugby, the Springboks will play another three […]
BULLETIN 6 Maart 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Transnet lê ‘n hersiene verhogingsaanbod aan sy twee grootste vakbonde voor# AfriForum vra wysigings aan die Wetsontwerp op Tradisionele en Khoi-San-leiers# Die Verenigde Nasies vind menseregtevergrype in die Sentraal-Afrikaanse Republiek# En rugby: Die Bokke wil vanjaar nog drie wedstryde speel Bly ingeskakel op ………. […]
BULLETIN 6 Maart 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # BOSA dien ‘n PAIA-aansoek in om toegang tot die register van seksoortreders te verkry# Die Staatsdiens- en Administrasiekomitee aanvaar die Wetsontwerp op die Staatsdienskommissie# En Trump waarsku Hamas die laaste keer om alle gyselaars in Gaza vry te laat # BOSA sê die […]
BULLETIN 6 March 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # BOSA files a PAIA application to access the sex offenders’ register# The Public Service and Administration committee adopts the Public Service Commission Bill# And Trump issues a last warning to Hamas to release all hostages in Gaza # BOSA says government’s secrecy […]
BULLETIN 6 Maart 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # BOSA dien ‘n PAIA-aansoek in om toegang tot die register van seksoortreders te verkry# Die Staatsdiens- en Administrasiekomitee aanvaar die Wetsontwerp op die Staatsdienskommissie# En Trump waarsku Hamas die laaste keer om alle gyselaars in Gaza vry te laat Bly ingeskakel op ………. Jou […]
BULLETIN 6 March 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # BOSA files a PAIA application to access the sex offenders’ register# The Public Service and Administration committee adopts the Public Service Commission Bill# And Trump issues a last warning to Hamas to release all hostages in Gaza Stay tuned to ………. […]
BULLETIN 6 Maart 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Buthelezi gaan die Verklikkerbeskermingswetsontwerp in die Parlement ter tafel lê# President Ramaphosa onderneem ‘n tweedaagse oorsigbesoek aan Gauteng# En Emmanuel Macron waarsku Russiese aggressie ken geen grense nie # Minister van Openbare Diens en Administrasie, Inkosi Mzamo Buthelezi het planne aangekondig om […]