BULLETIN 7 Maart 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Eskom stel fase 3-beurtkrag in terwyl Koeberg se eenheid-2 vanlyn bly# Die omstrede sakeman Sphamandla Mabonga het gesterf in vanoggend se skietgeveg in ‘n restourant in Sandton# En Johannesburg se burgemeester verseker gereedheid vir die G20-beraad te midde van Ramaphosa se kritiek # […]
BULLETIN 7 March 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Load-shedding returns this weekend# Ukrainian president Volodymyr Zelensky is to visit South Africa next month# And Tennis: Female players are now eligible for paid maternity leave # Eskom has announced that stage 3 load-shedding was enforced from 2 pm today until Monday […]
BULLETIN 7 Maart 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Beurtkrag keer die naweek terug # Oekraïne se president besoek Suid-Afrika volgende maand# En tennis: Beroepsvroue-spelers kwalifiseer nou vir betaalde kraamverlof # Eskom het aangekondig fase 3-beurtkrag is ingestel van 2-uur vanmiddag tot 5-uur Maandagoggend weens die verlies van twee-duisend-700 MegaWatt oor 14-uur. Dit […]
BULLETIN 7 March 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Load-shedding returns this weekend# Ukraine’s president, Volodymyr Zelensky, is to visit South Africa next month# President Cyril Ramaphosa proposes a presidential working group for Johannesburg to tackle the city’s challenges # Eskom has announced Stage 3 load-shedding starts at 2 pm today, […]
BULLETIN 7 Maart 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Beurtkrag keer terug# Oekraïne se president besoek Suid-Afrika volgende maand# En ‘n onontplofte bom uit die Tweede Wêreldoorlog bring treine tot stilstand op Frankryk se besigste stasie # Eskom het aangekondig fase 3-beurtkrag tree vanmiddag 2-uur in werking. Dit sal na verwagting tot […]
BULLETIN 7 Maart 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Die Departement van Toerisme het minister Patricia de Lille gelukgewens nadat sy aangewys is as Toerismeminister van die Jaar – in Bestuur – Infrastruktuurontwikkeling. Sy is vereer deur die Vereniging van Stille Oseaangebied-reisskrywers in Berlyn. Die woordvoerder van die departement, Zara Nicholson, sê […]
BULLETIN 7 March 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # Four-hundred-and-420 rhinos were poached in South Africa last year, with 320 being killed in state properties and 100 in privately owned parks, reserves or farms. This was a decrease of 79 in comparison to 499 rhinos poached in 2023. Forestry, Fisheries and […]
BULLETIN 7 Maart 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Vier-honderd-en-20 renosters is verlede jaar in Suid-Afrika gestroop. Hiervan is 320 op staatseiendom doodgemaak en 100 in privaat parke, reservate of op plase. Dit is 79 minder as die 499 in 2023. Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê onwettige […]
BULLETIN 7 March Good afternoon, here is your Good News: # The Department of Tourism has congratulated minister Patricia de Lille for being honoured with the Tourism minister of the Year Award – in Governance – Infrastructure Development. She received the honour from the Pacific Area Travel Writers’ Association in Berlin. The department’s spokesperson, Zara […]
BULLETIN 7 March 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Ukrainian president Volodymyr Zelensky will visit South Africa on 10 April# The UK funds 6.4-million-rand for a study on South Africa’s electricity market reform# And cricket: His predecessor describes Pakistan’s coach as a clown after the Champions Trophy disaster # We start […]