BULLETIN 9 March 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The Joburg Crisis Alliance supports Ramaphosa’s stance to restore the city# Minister Kubayi condemns whistle-blower Pamela Mabini’s murder# And tennis: Svitolina delivers ‘little wins’ for Ukraine with her Indian Wells victory # The Joburg Crisis Alliance says it is committed to restoring […]
BULLETIN 9 Maart 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Eskom gee die versekering van onderhoudspogings om beurtkrag te keer# ‘n Kenner verwelkom ‘n stromingsheffing vir SABC-befondsing# En rugby: Die Haaie palm die SA-skild in na ‘n naelbyt-stryd teen die Leeus # Die uitvoerende hoof van Eskom, Dan Marokane sê Suid-Afrika kan ‘n […]
BULLETIN 9 March 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Eskom assures maintenance efforts to prevent load-shedding# An expert welcomes a streaming levy for SABC funding# And rugby: The Sharks clinch the SA Shield in a nailbiter against the Lions # Eskom CEO Dan Marokane says South Africa can expect a stable […]
BULLETIN 8 Maart 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Gesondheidsprodukte-owerheid waarsku dis onwettig om ongoedgekeurde middels in die mark te hê # Die Polisie-unie maan die tekort aan speurders veroorsaak meer onopgeloste sake # En rugby: Leeus-afrigter vra sy span om skerp te bly teen die Haaie in hulle VRK-botsing # Die Suid-Afrikaanse […]
BULLETIN 8 March 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # SAHPRA warns it’s illegal to have unauthorised drugs on the market# The Police Union says the shortage of detectives leads to a high number of unresolved dockets# And rugby: Lions coach wants his team to stay sharp against the Sharks in their […]
BULLETIN 8 Maart 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Suid-Afrikaanse Energie-instituut sê Eskom se somervooruitsig is nie relevant nie# Die oorsake van Gene Hackman en sy vrou se dood is onthul# En tennis: Die topgekeurde Zverev is deur Griekspoor by Indian Wells uitgeskakel # ‘n Energiekenner aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Energie-ontwikkelingsinstituut, […]
BULLETIN 8 March 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The South African National Energy Development Institute says Eskom’s summer outlook is not relevant# Gene Hackman and his wife’s causes of death have been revealed# And tennis: The top-seeded Zverev crashes out to Griekspoor at Indian Wells # An energy expert from […]
BULLETIN 8 Maart 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA verwelkom Senzo Mchunu se ondersoek na die SAPD se voortgesette indiensneming van die Mdluli-familie# Die minister van Elektrisiteit gaan die jongste inligting oor kragopwekking bekendmaak# En sokker: Bafana speel in Ivoorkus teen Benin in ‘n Wêreldbeker-kwalifiseerder # Die DA verwelkom die […]
BULLETIN 8 March 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The DA welcomes Senzo Mchunu’s investigation into the Mdluli family’s SAPS employment# The Electricity minister is to give an update on electricity generation# And soccer: Bafana will play Benin in Ivory Coast in a World Cup qualifier # The DA has welcomed […]
BULLETIN 8 Maart 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Raad vir Gesondheidsorgbefondsers kritiseer die publikasie van die NGV-regulasies te midde van regsuitdagings# BOSA dring aan op die bekendmaking van 32-duisend seksmisdadigers op die register# En rugby: Die Sesnasies-titel kan vandag in Dublin bepaal word # Die Raad vir Gesondheidsorgbefondsers het teleurstelling […]