BULLETIN 10 March 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The IFP wants the process of deporting undocumented foreign nationals streamlined# Israel cuts off Gaza’s electricity supply# And soccer: Bafana Bafana makes a breakthrough in the African Nations Championship Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 10 March 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Nine church members were killed in a bus accident# The cabinet is set to give final approval for the reworked budget# And Canada’s Liberal Party elects Mark Carney as its new leader and prime minister # Nine members of the Twelve Apostles […]
BULLETIN 10 Maart 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Nege gemeentelede sterf in ‘n busongeluk# Die kabinet is gereed om finale goedkeuring te gee vir die gewysigde begroting# En Kanada se Liberale Party verkies Mark Carney as sy nuwe leier en eerste minister # Nege lidmate van die Twelve Apostles Church in […]
BULLETIN 10 Maart 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Nege gemeentelede sterf in ‘n busongeluk# Die kabinet is gereed om finale goedkeuring te gee vir die gewysigde begroting# En Kanada se Liberale Party verkies Mark Carney as sy nuwe leier en eerste minister Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 10 March 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Nine church members are killed in a bus accident# The cabinet is set to give final approval for the reworked budget# And Canada’s Liberal Party elects Mark Carney as its new leader and prime minister Stay tuned to ………. Your next […]
BULLETIN 10 March 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The DA says the Competition Act cannot be used to establish a health policy framework# The South African Correctional Services Workers’ Union demands fair pay progression# And cricket: India beat New Zealand to win the third Champions Trophy # The DA says […]
BULLETIN 10 Maart 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA sê die Mededingingswet kan nie gebruik word om ‘n gesondheidsbeleidsraamwerk te vestig nie# Die Suid-Afrikaanse Korrektiewe Dienste-werkersvakbond eis regverdige salarisverhogings# En krieket: Indië klop Nieu-Seeland en wen die derde Kampioene-trofee # Die DA sê hy glo nie die voorgestelde blok uitsluitingsregulasies […]
BULLETIN 10 Maart 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die DA sê die Mededingingswet kan nie gebruik word om ‘n gesondheidsbeleidsraamwerk te vestig nie# Die Suid-Afrikaanse Korrektiewe Dienste Werkersvakbond eis regverdige salarisverhogings# En krieket: Indië klop Nieu-Seeland en wen die derde Kampioene-trofee Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 10 March 06:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The DA says the Competition Act cannot be used to establish a health policy framework# The South African Correctional Services Workers’ Union demands fair pay progression# And cricket: India beat New Zealand to win the third Champions Trophy Stay tuned to […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 10 Maart 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die bekende Suid-Afrikaanse dramaturg, akteur en regisseur Athol Fugard is ná ‘n lang siekbed in sy huis in Stellenbosch oorlede. Die koerant skryf Fugard is in 1989 deur die tydskrif Time as die grootste lewende dramaturg in die Engelssprekende […]