BULLETIN SPORTNUUS 10 Maart 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met sokker: Suid-Afrika het na die laaste ronde van die Afrikanasies-kampioenskap se kwalifiseringsronde deurgedring deur Egipte 3-1 te klop in die Suez Kanaal-stadion in Ismailia. Kaptein Neo Maema en Yandisa Mfolozi se doele en Siphelele Luthuli se […]
BULLETIN 10 March 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # President Cyril Ramaphosa says transformation remains a challenge in agriculture# GIWUSA calls for minister Gayton McKenzie’s dismissal over alleged racism# And soccer: Arsenal drops points again as Liverpool tightens its grip on the Premier League title # President Cyril Ramaphosa says agriculture […]
BULLETIN 10 Maart 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa sê hervorming bly ‘n uitdaging vir die landbousektor# GIWUSA eis minister McKenzie se afdanking oor beweerde rassisme# En die VF Plus in Gauteng maan die publiek om alle misdade aan te meld # President Cyril Ramaphosa sê landbou is een van die […]
BULLETIN 10 March 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # President Ramaphosa says Athol Fugard’s life has left an indelible footprint# Deputy minister Godlimpi wants a broader budget debate# And, the US is added to an international watchlist over declining civic freedoms # President Cyril Ramaphosa has described South African playwright, actor, […]
BULLETIN 10 Maart 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê Athol Fugard se lewe het ‘n onuitwisbare voetspoor gelaat# Adjunkminister Godlimpi wil ‘n breër begrotingsgesprek hê# En Amerika word dopgehou vir ’n daling in burgerlike vryheid # President Cyril Ramaphosa sê die Suid-Afrikaanse dramaturg, akteur en regisseur Athol Fugard was […]
BULLETIN 10 Maart 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa sê Athol Fugard se lewe het ‘n onuitwisbare voetspoor gelaat# Adjunkminister Godlimpi wil ‘n breër begrotingsgesprek hê# Daar word gevra vir strenger regulasies vir gewapende privaat sekerheid# En die VSA word dopgehou vir ’n daling in burgerlike vryheid Bly ingeskakel op ………. […]
BULLETIN 10 March 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # President Ramaphosa says Athol Fugard’s life has left an indelible footprint# Deputy minister Godlimpi wants a broader budget debate# There is a call for stricter regulations for armed private security# And the US is added to a watchlist over declining civic […]
BULLETIN 10 March 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The IFP wants the process of deporting undocumented foreign nationals streamlined# Israel cuts off Gaza’s electricity supply# And soccer: Bafana Bafana makes a breakthrough in the African Nations Championship # IFP leader Velenkosini Hlabisa is calling for the revision of legislation governing […]
BULLETIN 10 Maart 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die IVP wil hê die deportasie van ongedokumenteerde buitelanders moet verfyn word# Israel sny Gaza se elektrisiteitstoevoer af# En sokker: Bafana Bafana maak ‘n deurbraak in die Afrikanasies-kampioenskap # Die IVP-leier Velenkosini Hlabisa sê wetgewing oor die deportasie van ongedokumenteerde immigrante moet hersien […]
BULLETIN 10 Maart 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die IVP wil hê die deportasie van ongedokumenteerde buitelanders moet verfyn word# Israel sny Gaza se elektrisiteitstoevoer af# En sokker: Bafana Bafana maak ‘n deurbraak in die Afrikanasies-kampioenskap Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………