BULLETIN 11 Maart 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa beantwoord vandag vrae in die Nasionale Vergadering# Die MK-party sê die regering hoef nie op ‘n BTW-verhoging staat te maak nie# En vandag, vyf jaar gelede, het die Wêreldgesondheidsorganisasie die Covid-19-pandemie aangekondig # President Cyril Ramaphosa sal vandag voor die Nasionale […]
BULLETIN 11 Maart 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa beantwoord vandag vrae in die Nasionale Vergadering# Die MK-party sê die regering hoef nie op ‘n BTW-verhoging staat te maak nie# En vandag, vyf jaar gelede, het die Wêreldgesondheidsorganisasie die Covid-19-pandemie aangekondig Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 11 March 05:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # President Ramaphosa answers questions in the National Assembly today# The MK Party says the government does not need to rely on a VAT hike# And today, five years ago, the World Health Organisation announced Covid-19 as a pandemic Stay tuned to […]
BULLETIN 10 March 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # SA Canegrowers urges minister Enoch Godongwana to keep the sugar tax unchanged# Canada’s incoming prime minister wants to win the trade war with the United States# And rugby: The Springboks are still safely at number one in the world despite last playing […]
BULLETIN 10 Maart 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # SA Suikerrietkwekersvereniging vra minister Godongwana om suikerbelasting onveranderd te laat# ‘n Ondersoek na die Helen Joseph-hospitaal bevestig swak infrastruktuur- en personeelkwessies# En rugby: Die Bokke is steeds die beste in die wêreld al het hulle in November laas gespeel # Die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging […]
BULLETIN 10 March 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Police deny claims of the Crime Intelligence head’s dismissal# Zelensky and America hold talks over the war with Russia # And rugby: The Springboks are still safely number one in the world despite last playing in November # Police have dismissed claims […]
BULLETIN 10 Maart 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die polisie ontken bewerings dat die hoof van Misdaadintelligensie afgedank is# Zelensky is in Saoedi-Arabië vir samesprekings met Amerika oor die beëindiging van die oorlog met Rusland# En rugby: Die Bokke is steeds boaan die wêreldranglys al het hulle in November laas gespeel […]
BULLETIN 10 March 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # SCOPA vows to hold government accountable in budget spending# Israel sends a delegation to Qatar for talks on extending the ceasefire with Hamas# And rugby: The Irish are encouraged to shrug off Saturday’s disappointing loss to France # The chairperson of Parliament’s […]
BULLETIN 10 Maart 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # SKOOR beloof om die regering aanspreeklik te hou vir begrotingsbesteding# Israel stuur ‘n afvaardiging na Katar vir samesprekings oor die verlenging van die wapenstilstand met Hamas# En rugby: Die Iere word aangemoedig om Saterdag se teleurstellende nederlaag teen Frankryk te vergeet # Die […]
BULLETIN 10 March 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Minister Schreiber urges the IEC to align its voting systems with Home Affairs’ digital transformation plans# The DA demands clarity on Gauteng Health’s 7.1-billion-rand legal savings# And cricket: England’s Harry Brook is at risk of a two-year ban from the IPL # […]