BULLETIN 12 Maart 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Departement van Basiese Onderwys benodig 129-miljard-rand om sy infrastruktuur-agterstand uit die weg te ruim# Wêreldleiers verwelkom Oekraïne se aanvaarding van ‘n voorgestelde skietstilstand met Rusland# En tennis: Iga Swiatek is steeds op koers om haar titel in Indian Wells te verdedig # […]
BULLETIN 12 Maart 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Departement van Basiese Onderwys benodig 129-miljard-rand om sy infrastruktuur-agterstand uit die weg te ruim# Die Parlement vra billikheid met die plasing van leerders by skole# Die DA in Ekurhuleni dien ‘n mosie van wantroue teen die EFF-speaker in# En wêreldleiers verwelkom Oekraïne se […]
BULLETIN 12 March 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The Basic Education Department needs 129-billion-rand to address its infrastructure backlog# Parliament calls for equity in the placement of learners at schools# The DA in Ekurhuleni tables a motion of no confidence in the EFF speaker# And, world leaders welcome Ukraine’s […]
BULLETIN 12 March 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Simelane urges mayors and MECs to take advantage of the Expropriation Act# Parliament calls for equity in the placement of learners at schools# And Donald Trump halts his plan to double the tariffs on Canadian steel and metal imports # Minister […]
BULLETIN 12 Maart 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Simelane versoek burgemeesters en LUR’e om voordeel te trek uit die Onteieningswet# Die Parlement vra vir billikheid in die plasing van leerders by skole# En Donald Trump staak sy plan om die tariewe op Kanadese staal- en metaalinvoere te verdubbel # Die […]
BULLETIN 12 Maart 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Simelane versoek burgemeesters en LUR’e om voordeel te trek uit die Onteieningswet# Die Parlement vra vir billikheid in die plasing van leerders by skole# En Donald Trump staak sy plan om die tariewe op Kanadese staal- en metaalinvoere te verdubbel Bly ingeskakel op […]
BULLETIN 12 March 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Minister Simelane urges mayors and MECs to take advantage of the Expropriation Act# Parliament calls for equity in the placement of learners at schools# And Donald Trump halts his plan to double the tariffs on Canadian steel and metal imports Stay […]
BULLETIN 12 March 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Cosatu wants a bold, progressive, and people-centred budget# The Asset Forfeiture Unit seizes the assets of an alleged child pornography couple# And Ukraine agrees to a proposal for a 30-day ceasefire # Cosatu says it will reaffirm its rejection of a value-added […]
BULLETIN 12 Maart 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Cosatu wil ‘n dapper, progressiewe en mens-gesentreerde begroting hê# Die Batebeslagleggingseenheid lê beslag op die bates van ‘n vermeende kinderpornografie-paartjie# En Oekraïne stem in tot ‘n voorstel vir ‘n 30-dae skietstilstand # Cosatu sê hy sal vandag deur talle betogings toon dat hy […]
BULLETIN 12 Maart 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Cosatu wil ‘n dapper, progressiewe en mensgesentreerde begroting hê# Die Batebeslagleggingseenheid lê beslag op die bates van ‘n vermeende kinderpornografie-paartjie# En Oekraïne stem in tot ‘n voorstel vir ‘n 30-dae skietstilstand Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………