BULLETIN 13 Maart 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die MK-party en EFF verwerp die begroting# Minister Hlabisa sê daar is ‘n geleentheid vir verandering in plaaslike regering# En die Britse premier is teleurgesteld in Trump se wêreldwye tariewe # Die MK-party verwerp die begroting ten sterkste, veral die verhoging in BTW […]
BULLETIN 13 Maart 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die MK-party en EFF verwerp die begroting# Minister Hlabisa sê daar is ‘n geleentheid vir verandering in plaaslike regering# En die Britse premier is teleurgesteld in Trump se wêreldwye tariewe Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 13 March 06:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The MK Party and EFF reject the budget# Minister Hlabisa says there is an opportunity for change in local government# And the British prime minister is disappointed in Trump’s global tariffs Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 13 Maart 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig politieke partye berei voor vir ‘n hewige parlementêre debat nadat die minister van Finansies, Enoch Godongwana ‘n begroting ter tafel gelê het wat ‘n tree agteruit gegee het op die BTW-verhoging wat hy verlede maand voorgestel het. Indiwiduele belastingbetalers […]
The headlines of the leading newspapers on 13 March 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports political parties are preparing for a heated parliamentary debate after Finance minister Enoch Godongwana tabled a budget that took a step back from the VAT increase he proposed last month. Individual taxpayers must now help finance government spending. # And […]
BULLETIN 13 March 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Godongwana says the government’s debt relief plan saves 20-billion-rand# Canada imposes 25-percent retaliatory tariffs against the US# And rugby: Rassie Erasmus is happy with the Boks’ first alignment camp of the year # Minister of Finance Enoch Godongwana says the government’s […]
BULLETIN 13 Maart 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Godongwana sê die regering se skuldverligtingsplan spaar 20-miljard-rand# Kanada stel 25-persent vergeldingstariewe teen die VSA in# En rugby: Rassie Erasmus is tevrede met die Bokke se eerste belyningskamp vir die jaar # Die minister van Finansies Enoch Godongwana sê die regering se […]
BULLETIN 13 Maart 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Godongwana sê die regering se skuldverligtingsplan spaar 20-miljard-rand# Kanada stel 25-persent vergeldingstariewe teen die VSA in# En rugby: Rassie Erasmus is tevrede met die Bokke se eerste belyningskamp vir die jaar Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 13 March 05:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Minister Godongwana says the government’s debt relief plan saves 20-billion-rand# Canada imposes 25-percent retaliatory tariffs against the US# And rugby: Rassie Erasmus is happy with the Boks’ first alignment camp of the year Stay tuned to ………. Your next bulletin is […]
BULLETIN 12 March 6 pm Good morning/Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # We take a look at news about the 2025 budget # China, Russia and Iran meet on a nuclear programme# And a British boxer gets a hefty fine for hitting an opponent in the face with an egg # Finance minister […]