BULLETIN 13 Maart 1.30 nm Goeiemiddag. Hier is jou Ekominuut: # Die Tuinroete-omgewingsforum is bekommerd oor wêreldwye gebeure wat steeds Suid-Afrika se klimaatsveranderingsprojekte raak. Hy verwag dat Amerika se onttrekking van die Verenigde Nasies se Klimaatsooreenkoms en befondsingsinkortings die uitdagings sal vererger en moontlik programme soos die Billike Energie-oordrag sal raak. Die forum vra Suid-Afrikaners […]
BULLETIN 13 March 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # A Sadec summit contemplates withdrawing its military force from the DRC# Cabinet welcomes the national budget to balance fiscal stability and social support# And the family of late Judge Yvonne Mokgoro seeks justice as her partner stands trial # Leaders of the […]
BULLETIN 13 Maart 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die SAOG besin vandag oor die ontrekking van sy magte uit die DRK# Die kabinet verwelkom die begroting wat balans skep tussen fiskale bestendigheid en maatskaplike ondersteuning # En oudregter Yvonne Mokgoro se familie vra geregtigheid terwyl haar vriend verhoor word oor haar dood […]
BULLETIN SPORTS NEWS 13 March 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We kick off with rugby: Springbok coach Rassie Erasmus plans to expand the national group’s skill base. He completed the Boks’ first alignment camp of the year in Cape Town during which the players participated in […]
BULLETIN SPORTNUUS 13 Maart 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons skop af met rugby: Springbokafrigter Rassie Erasmus beplan om die nasionale groep se vaardighede te verbreed. Hy het die Bokke se eerste belyningskamp in Kaapstad voltooi. Die spelers het in die gimnasium gewerk en aan besprekings deelgeneem. Erasmus […]
BULLETIN 13 March 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # SCOPA is to scrutinise the budget to avoid wasteful spending# Gauteng Health Department is grappling to replace the funding lost from USAID# And Tennis: Carlos Alcaraz remains firmly on course for an Indian Wells three-peat # Parliament’s standing committee on Public Accounts […]
BULLETIN 13 Maart 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # SKOOR sal die begroting ondersoek om verkwistende besteding uit te skakel# Gauteng se Gesondheidsdepartement worstel met die verlies aan USAID-hulp# En die anti-apartheidsaktivis Allan Boesak kritiseer AfriForum en verwerp die nasionale dialoog # Die Parlement se staande komitee oor Openbare Rekeninge sal die […]
BULLETIN 13 March 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # AfriForum labels the VAT increase as outrageous# The Gauteng Health Department is grappling to replace USAID funds# And the UN says children make up almost four in ten victims of trafficking globally # AfriForum says government’s refusal to introduce cuts, despite widespread […]
BULLETIN 13 Maart 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # AfriForum sê die BTW-verhoging is verregaande # Die Verenigde Nasies sê vier uit tien slagoffers van mensehandel wêreldwyd is kinders # En tennis: Alcaraz is stewig op koers na ‘n derde oorwinning in Indian Wells # AfriForum sê die regering se weiering om […]
BULLETIN 13 Maart 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # AfriForum sê die BTW-verhoging is verregaande# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sukkel om USAID-befondsing te vervang# Die VN sê vier uit tien slagoffers van mensehandel wêreldwyd is kinders# En tennis: Alcaraz is stewig op koers na ‘n derde Indian Wells-titel Bly ingeskakel op ………. Jou volgende […]