BULLETIN 14 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die regering word gevra om die koste van swart ekonomiese bemagtiging bekend te maak# Opruimings is aan die gang ná verwoestende storms in KwaZulu-Natal# En die Noord-Kaapse polisie word verkla oor ‘n opdrag dat net Engels gebruik mag word # Die Instituut vir Rasseverhoudings […]
BULLETIN SPORTS NEWS 14 March 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # First up, we have rugby news: Springbok wing Cheslin Kolbe won the men’s player of the year award at the SA Rugby Awards, becoming the first backline player since 2013 to take the prestigious title. Nadine Roos won the women’s […]
BULLETIN SPORTNUUS 14 Maart 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons skop af met rugby: Die Springbok-vleuel Cheslin Kolbe is op SA Rugby se toekenningsgeleentheid aangewys as mansspeler van die jaar. Hy is die eerste agterspeler sedert 2013 wat die gesogte titel ontvang. Nadine Roos is aangewys as vrouespeler van […]
BULLETIN 14 March 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # A former minister is under scrutiny for unlawfully granting permanent residence to Atul Gupta’s nephew# A US influencer draws backlash for stealing a baby wombat from its mother# And Donatella Versace steps down as creative director of fashion house Versace # Former […]
BULLETIN 14 Maart 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Gewese minister word ondersoek vir die onregmatige toestaan van permanente verblyf aan ‘n Gupta se neef# ‘n Amerikaanse beïnvloeder kry die wind van voor na sy ‘n baba-buidelmuis van sy ma wegneem# En Donatella Versace tree uit as die Italiaanse modehuis se […]
BULLETIN 14 March 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # A political analyst says the EFF and the MK Party must strengthen their opposition roles# Nine members of Parliament are reprimanded and fined for failing to declare their financial interests# And an American Airlines jet catches fire but all people on board […]
BULLETIN 14 Maart 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ’n Politieke ontleder sê die EFF en die MK-party moet hul opposisierolle versterk# Nege parlementslede word berispe en beboet omdat hulle nagelaat het om hulle finansiële belange te verklaar# En ‘n American Airlines-straler slaan aan die brand, maar almal aan boord word veilig […]
BULLETIN 14 Maart 10:00 Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # ’n Politieke ontleder sê die EFF en die MK-party moet hul opposisierolle versterk# Nege parlementslede word berispe en beboet omdat hulle nagelaat het om hulle finansiële belange te verklaar# ActionSA verwerp Johannesburg se aansuiweringsbegroting # En ‘n American Airlines-straler slaan aan die brand, […]
BULLETIN 14 March 10:00 Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # A political analyst says the EFF and the MK Party must strengthen their opposition roles# Nine members of Parliament are reprimanded and fined for failing to declare their financial interests# ActionSA rejects Johannesburg’s adjustment budget# And an American Airlines jet […]
BULLETIN 14 Maart 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Openbare Beskermer verwelkom bykomende befondsing# Nege parlementslede word beboet omdat hulle nie hul finansiële belange verklaar het nie# En Frankryk sê hy sal wraak neem teen Trump se tariewe # Die Kantoor van die Openbare Beskermer het ‘n toedeling van ‘n bykomende […]