BULLETIN 16 Maart 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die uitgeskopte Suid-Afrikaanse ambassadeur in Amerika Ebrahim Rasool is 72 uur gegee om die land te verlaat# Die SAKP gaan aan die 2026-plaaslike regeringsverkiesing deelneem# En rugby: Frankryk is die Sesnasieskampioene na ‘n oorwinning oor Skotland # Suid-Afrika se uitgeskopte ambassadeur in Amerika, […]
BULLETIN 15 Maart 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die VF Plus sê Amerika trek ‘n lyn in die sand met Rasool en Suid-Afrika # Eskom bereik 16,76-miljard-rand se dieselbesparings # En sokker: Rashford en Henderson na Engeland se groep herroep vir die Wêreldbeker kwalifiseringswedstryde # Die Vryheidsfront Plus sê Amerika het duidelik […]
BULLETIN 15 March 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The FF Plus says America draws a line in the sand with Rasool and South Africa# Eskom reaches 16.76-billion-rand in diesel savings# And soccer: Rashford, Henderson have been recalled to the England squad for the World Cup qualifiers # The Freedom Front […]
BULLETIN 15 Maart 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Suid-Afrika bly toegewy aan die bou van ‘n wederkerige voordelige verhouding met die VSA na die uitsetting van ambassadeur Rasool# Minister Motshekga sê Denel sal steeds sy belegging verhoog in verdedigingsinfrastruktuur# En fietsry: Die uitmergelende Cape Epic begin die naweek # Die Presidensie […]
BULLETIN 15 March 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # South Africa committed to building a mutually beneficial relationship with the US following expulsion of Ambassador Rasool# Minister Motshekga says Denel will continue to increase investment in defense infrastructure# And cycling: The gruelling Cape Epic starts this weekend # The Presidency has […]
BULLETIN 15 March 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # South Africa remains committed to building a mutually beneficial relationship with the US following the expulsion of the ambassador# The DA slams SASSA over resource misuse# And motorsport: Cape Town or Kyalami will vie for a Formula One Grand Prix # The […]
BULLETIN 15 Maart 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Suid-Afrika bly toegewy aan die bou van ‘n wederkerige voordelige verhouding met die VSA na die uitsetting van die ambassadeur # Die DA veroordeel SASSA oor die misbruik van fondse# En motorsport: Kaapstad of Kyalami gaan bie vir ‘n Formule Een-Grand Prix # Die […]
BULLETIN 15 Maart 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Amerika verklaar Suid-Afrika se ambassadeur persona non grata in ‘n opmerking op sosiale media# Die Posbank versoek SASSA-kliënte met goue kaarte om voor die sperdatum oor te skakel# En sokker: Liverpool verloor Alexander-Arnold weens ‘n besering voor die Ligabeker-eindstryd # Die Amerikaanse minister […]
BULLETIN 15 March 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The US declares South Africa’s ambassador persona non grata in a comment on a social media platform# The Postbank urges SASSA clients with gold card to transition before the deadline# And soccer: Liverpool loses Alexander-Arnold to injury before the League Cup final […]
BULLETIN 15 Maart 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Amerika verklaar SA se ambassadeur persona non grata in opmerking op sosiale media# Project Big-Bang verminder OTM-bomaanvalle met 30,7-persent# En rugby: Skotland wil Franse partytjie in Parys beëindig # Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, het Ebrahim Rasool, Suid-Afrika se ambassadeur in […]