BULLETIN 17 Maart 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Daniel Silke sê die agteruitgang van die SA-VSA-verhouding is kommerwekkend# ArcelorMittal het 3,1-miljard-rand nodig om werksgeleenthede te red# En Donald Trump stuur ‘n grootskaalse aanval teen Jemen se Houthi’s van stapel # Die politieke ontleder, Daniel Silke, sê dis kommerwekkend om die verbrokkelende […]
BULLETIN 17 Maart 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Daniel Silke sê die agteruitgang van die SA-VSA-verhouding is kommerwekkend# ArcelorMittal het 3,1-miljard-rand nodig om werksgeleenthede te red# En Donald Trump stuur ‘n grootskaalse aanval teen Jemen se Houthi’s van stapel Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 17 March 06:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Daniel Silke says the deterioration of the SA-US relationship is concerning# ArcelorMittal needs 3.1-billion-rand to save jobs# Donald Trump launches a large-scale attack on Yemen’s Houthis Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
The headlines of the leading newspapers on 17 March 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports former South African ambassador to the US, Ebrahim Rasool, is expected to return home this week after being expelled by the Trump administration. Rasool, who returned to the US in January for a second term as the country’s top diplomat, […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 17 Maart 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die voormalige Suid-Afrikaanse ambassadeur in die VSA, Ebrahim Rasool, sal na verwagting die week terugkeer huis toe nadat hy deur die Trump-administrasie uitgesit is. Rasool, wat in Januarie vir ‘n tweede termyn as die land se topdiplomaat na die […]
BULLETIN 17 March 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The DA calls on the Presidency to expedite the government of national unity’s delegation to the US# At least 59 people are killed in a North Macedonia nightclub fire# And cricket: The Dolphins beat Boland to be crowned One Day Cup champions […]
BULLETIN 17 Maart 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA doen ‘n beroep op die Presidensie om die regering van nasionale eenheid se afvaardiging na die VSA te vervroeg# Minstens 59 mense is dood in ‘n nagklubbrand in Noord-Masedonië# En krieket: Die Dolphins klop Boland en word as Eendagbeker-kampioene gekroon # […]
BULLETIN 17 Maart 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die DA doen ‘n beroep op die Presidensie om die regering van nasionale eenheid se afvaardiging na die VSA te vervroeg# Minstens 59 mense is dood in ‘n nagklubbrand in Noord-Masedonië# En krieket: Die Dolphins klop Boland en word as Eendagbeker-kampioene gekroon Bly ingeskakel […]
BULLETIN 17 March 05:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The DA calls on the Presidency to expedite the government of national unity’s delegation to the US# At least 59 people are killed in a North Macedonia nightclub fire# And cricket: The Dolphins beat Boland to be crowned One Day Cup […]
BULLETIN 16 Maart 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Lamola sê Suid-Afrika en Amerika se verhouding is steeds strategies# ‘n Multi-dissiplinêre span red ‘n ontvoerde Portugese sakeman in Johannesburg# En motorsport: Norris klop Verstappen vir ‘n oorwinning in ‘n dramatiese Australiese Grand Prix-aanvangswedren # Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking […]