BULLETIN 17 Maart 1 m Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die SAOG en die Oos-Afrika Gemeenskap se ministers van Buitelandse Sake vergader in Harare oor die DRK-onttrekking# Meer as ses-duisend mense word deur oorstromings geraak in eThekwini # En, Amerikaanse ruimtevaarders keer terug aarde toe na hulle vir nege maande in die ruimte gestrand […]
BULLETIN SPORTS NEWS 17 March 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start with cricket: The Dolphins are the One Day Cup champions, after defeating Boland by four wickets in Paarl. Aya Gqamane and Imran Manack shared a record eighth-wicket stand for the hosts, adding 96 runs […]
BULLETIN SPORTNUUS 17 Maart 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met krieket: Die Dolphins is die Eendagbeker-kampioen nadat hulle Boland met vier paaltjies verslaan het in die Paarl. Aya Gqamane en Imran Manack het ‘n rekordvennootskap van 96 lopies om die agtste paaltjie gedeel om Boland ‘n […]
BULLETIN 17 March 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Ramaphosa is confident tensions with the US will be resolved# Minister Majodina vows to ensure the Clanwilliam Dam wall project is accelerated# And SpaceX’s Starship will leave Earth for Mars at the end of next year # President Cyril Ramaphosa believes the […]
BULLETIN 17 Maart 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa is vol vertroue die spanning met Amerika sal opgelos word# Minister Majodina beloof om te sorg Clanwilliam-damwal-projek word versnel# En SpaceX se Starship-vuurpyl vertrek einde volgende jaar Mars toe # President Cyril Ramaphosa glo die geskiedkundige verhouding tussen Suid-Afrika en Amerika sal […]
BULLETIN 17 March 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # President Ramaphosa is confident about SA-US relations# ActionSA reintroduces a bill on ministerial spending# And the Trump administration defends the deportation of over 200 Venezuelans # President Cyril Ramaphosa believes the historic relationship between South Africa and the US will outlive the […]
BULLETIN 17 Maart 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa is vol vertroue oor die verhoudinge tussen Suid-Afrika en Amerika# ActionSA dien weer ‘n wetsontwerp in oor ministeriële besteding# En die Trump-administrasie verdedig die deportasie van meer as 200 burgers van Venezuela # President Cyril Ramaphosa glo die geskiedkundige verhouding tussen […]
BULLETIN 17 Maart 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa is vol vertroue oor die verhoudinge tussen Suid-Afrika en Amerika# ActionSA dien weer ‘n wetsontwerp in oor ministeriële besteding# Die polisie is op soek na 30 verdagtes in kitsbank-ontploffings in Hammanskraal# En die Trump-administrasie verdedig die deportasie van meer as 200 burgers […]
BULLETIN 17 March 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # President Ramaphosa is confident about SA-US relations# ActionSA reintroduces a bill on ministerial spending# A manhunt is launched for 30 suspects in ATM bombings in Hammanskraal# And the Trump administration defends the deportation of over 200 Venezuelans Stay tuned to ………. […]
BULLETIN 17 Maart 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Adjunkpresident Mashatile is in Japan om bilaterale betrekkinge te herbevestig# Die DA eis ‘n dringende ondersoek na ‘n SAPD-tender# En 40 mense is in tornado’s en stofstorms in die VSA dood # Adjunkpresident Paul Mashatile is op ‘n werksbesoek van drie dae aan […]