BULLETIN SPORTNUUS 18 Maart 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met krieket: Die gewese Protea-kaptein Faf du Plessis sal Axar Patel se adjunk by Delhi Capitals wees in vanjaar se Indiese Premiersliga. Du Plessis was drie lank Royal Challengers Bengaluru se kaptein tot verlede jaar, maar is […]
BULLETIN 18 March 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Minister Dion George announces that the Climate Change Act is now in effect# The DA claims the Gauteng government is wasting millions on Telkom lines# And tennis: Novak Djokovic and Carlos Alcaraz could face off in the Miami Open semis # President […]
BULLETIN 18 Maart 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister George kondig aan die Wet op Klimaatsverandering is nou in werking# Die DA beweer die Gautengse regering mors miljoene op Telkomlyne# En Franse aanklaers ondersoek TotalEnergies oor ‘n aanval in Mosambiek # President Cyril Ramaphosa het die Wet op Klimaatsverandering onderteken wat […]
BULLETIN 18 March 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The FW de Klerk Foundation says human rights continue to decline in South Africa# The ANC accuses the MK Party of leeching on its disbanded military wing# And Israeli air strikes kill at least 200 people in Gaza # The FW de […]
BULLETIN 18 Maart 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die FW de Klerk-stigting sê menseregte gaan steeds agteruit in Suid-Afrika# Die ANC beskuldig die MK-party dat hy op die rug van sy ontbinde militêre vleuel ry# En Israelse lugaanvalle eis ten minste 200 slagoffers in Gaza # Die FW de Klerk-stigting sê […]
BULLETIN 18 March 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The FW de Klerk Foundation says human rights continue to decline in South Africa# The ANC accuses the MK Party of leeching on its disbanded military wing# The GOOD Party calls for the swift release of the George disaster findings# And […]
BULLETIN 18 Maart 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die FW de Klerk-stigting sê menseregte gaan steeds agteruit in Suid-Afrika# Die ANC beskuldig die MK-party dat hy op die rug van sy ontbinde militêre vleuel ry# Die GOOD-party vra die vinnige vrystelling van die bevindings oor die ramp in George# En Israelse lugaanvalle […]
BULLETIN 18 Maart 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die ANC beskuldig die MK-party dat hy op die rug ry van sy ontbinde militêre vleuel# Rwanda verbreek diplomatieke bande en gee België 48 uur om Kigali te verlaat# En boks: Die Olimpiese Komitee sluit die sport in by die 2028 Los Angeles […]
BULLETIN 18 March 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The ANC accuses the MK Party of leeching on the popularity of its disbanded military wing# Rwanda cuts diplomatic ties and gives Belgium 48 hours to leave Kigali# And boxing: The Olympic Committee includes the sport in the 2028 Los Angeles Olympics […]
BULLETIN 18 March 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The ANC accuses the MK Party of leeching on the popularity of its disbanded military wing# Rwanda cuts diplomatic ties and gives Belgium 48 hours to leave Kigali# And boxing: The Olympic Committee includes the sport in the 2028 Los Angeles […]