BULLETIN 18 Maart 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # DA open aansoeke vir burgemeesterskandidate in vier metro’s vir volgende jaar se plaaslike regeringsverkiesing# Die GOOD-party eis optrede oor die dagga-beleid# En sokker: Messi gaan Argentinië se volgende twee Wêreldbeker-kwalifiseerders misloop # Die DA het die eerste ronde van die aansoekproses oopgestel vir […]
BULLETIN 18 March 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The World Bank raises concerns over insufficient water infrastructure investment# Weevils are deployed to combat the invasive water plants at Hartbeespoort Dam# And motorsport: Lando Norris says McLaren learned from last year’s mistakes # The World Bank has raised concerns over inadequate […]
BULLETIN 18 Maart 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Wêreldbank waarsku oor onvoldoende belegging in waterinfrastruktuur# Kalander-snuitkewers word vrygelaat om indringerplante in die Hartbeespoortdam aan te pak# En motorsport: Lando Norris sê McLaren het geleer uit verlede jaar se foute # Die Wêreldbank het kommer uitgespreek oor die wêreldwye onvoldoende besteding […]
BULLETIN 18 March 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # The World Bank has raised concerns over inadequate spending on critical water infrastructure worldwide. Speaking at the 14th International Water Association Conference in Cape Town, Water Global director, Saroj Kumar Jha, called for increased investment to ensure long-term water security. He warns […]
BULLETIN 18 Maart 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Die Wêreldbank het kommer uitgespreek oor die wêreldwye onvoldoende besteding aan kritieke waterinfrastruktuur. Water Global se direkteur, Saroj Kumar Jha, het op die 14de Internasionale Waterverenigingskonferensie in Kaapstad gevra vir groter beleggings om langtermyn watersekerheid te verseker. Hy waarsku sonder voldoende befondsing sal baie […]
BULLETIN 18 Maart 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Drie skone kunste-studente van die Nelson Mandela-universiteit, Sarah Walmsley, Jeffrey Allan en Jonathan van der Walt, het ‘n futuristiese trofee wat van hars gemaak is vir die nasionale skole SA20-kriekettoernooi ontwerp. Die beeldhouwerk wat in opdrag van Krieket Suid-Afrika gemaak is, is die […]
BULLETIN 18 March Good afternoon, here is your Good News: # A trio of fine art graduates from Nelson Mandela University, Sarah Walmsley, Jeffrey Allan and Jonathan van der Walt, designed a futuristic resin trophy for the national Schools SA20 cricket tournament. The sculptural piece, commissioned by Cricket South Africa, went to the winning boys’ […]
BULLETIN 18 March 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # ActionSA says the increase in the disability grant is not sufficient to offset the VAT increase# The demand for electricity falls as solar installations surge# And cricket: New Zealand beat Pakistan by five wickets in the second T20 # ActionSA says for over […]
BULLETIN 18 Maart 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ActionSA sê die verhoging in die ongeskiktheidstoelaag maak nie voorsiening vir die BTW-verhoging nie# Die vraag na elektrisiteit neem af terwyl sonkraginstallasies toeneem# En krieket: Nieu-Seeland klop Pakistan met vyf paaltjies in die tweede T20 # ActionSA sê die voorgestelde verhoging van 130-rand per maand […]
BULLETIN SPORTS NEWS 18 March 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start with cricket: Former Proteas captain Faf du Plessis will be Axar Patel’s deputy at Delhi Capitals in this year’s Indian Premier League. Du Plessis captained Royal Challengers Bengaluru for three seasons until last year, […]