BULLETIN 19 Maart 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Suid-Afrika veroordeel die Israelse lugaanvalle in Gaza# Paul Mashatile sê die regering ruim struikelblokke vir ekonomiese groei uit die weg# En die Wêreldgesondheidsorganisasie versoek die VSA om befondsingsbesnoeiings te heroorweeg # Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking het Israel se dodelike lugaanvalle […]
BULLETIN 19 Maart 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Suid-Afrika veroordeel die Israelse lugaanvalle in Gaza# Paul Mashatile sê die regering ruim struikelblokke vir ekonomiese groei uit die weg# En die Wêreldgesondheidsorganisasie versoek die VSA om befondsingsbesnoeiings te heroorweeg Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 19 March 05:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # South Africa condemns the Israeli airstrikes on Gaza# Paul Mashatile says the government is addressing obstacles to economic growth# And the World Health Organisation urges the US to reconsider funding cuts Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 18 March 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The South African Chamber of Commerce hands over 67-thousand South African refugee requests to the US embassy# Rugby: The Stormers get Willemse and Feinberg-Mngomezulu back for their United Rugby Championship tour# And the rand hits its best level against the dollar since […]
BULLETIN 18 Maart 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Sakekamer oorhandig 67-duisend Suid-Afrikaanse aansoeke om vlugtelingstatus aan Amerikaanse ambassade# Rugby: Sacha Feinberg-Mngomezulu en Damian Willemse is terug by die Stormers na beserings# En die rand versterk tot sy beste vlak teen die dollar sedert Desember # Die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel in […]
BULLETIN 18 March 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The KleuterZone preschool group is provisionally liquidated after claims of financial distress # Rugby: The Stormers get Willemse and Feinberg-Mngomezulu back for the United Rugby Championship tour# And the last surviving pilot of the Battle of Britain dies # An early childhood […]
BULLETIN 18 Maart 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # KleuterZone word voorlopig gelikwideer ná bewerings oor finansiële nood# Rugby: Sacha Feinberg-Mngomezulu en Damian Willemse is terug by die Stormers na beserings# En die laaste vlieënier in die Slag van Brittanje sterf op 105 # Die Hooggeregshof in Pretoria het die vroeë kinderontwikkelingsgroep […]
BULLETIN 18 March 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Government refutes claims of a misconduct crisis at the Antarctica base# The DA calls for the Treasury’s intervention in the City Power scandal# And rugby: Friedle Olivier is leaving the Cheetahs to join a Japanese club # The Department of Forestry, Fisheries […]
BULLETIN 18 Maart 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die regering weerlê bewerings van wangedrag op die navorsingsbasis op Antarktika# Die DA vra dat die Tesourie moet ingryp in City Power se skandaal# En Hamas sê Israel het verskeie van sy leiers gedood in ‘n vlaag aanvalle op Gaza # Die Departement […]
BULLETIN 18 March 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The DA opens its applications for mayoral candidates in four metros for next year’s local government elections# The GOOD Party urges action on the cannabis policy # And soccer: Injured Lionel Messi will miss Argentina’s next two World Cup qualifiers # The […]