BULLETIN 20 Maart 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die terugkoopkoers bly onveranderd# Suid-Afrika hersien invoertariewe te midde van die dreigende sluiting van staalfabrieke# En motorsport: George Russell glo McLaren kan vanjaar al die F1-wedrenne wen # Die Reserwebank se monetêre beleidskomitee het besluit om die terugkoopkoers onveranderd te hou op 7,5-persent. […]
BULLETIN 20 March 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Reserve Bank keeps the repo rate unchanged# The Presidency dismisses allegations of nuclear cooperation with Iran# And rugby: Siya Kolisi captains the Sharks against Zebre and Makazole Mapimpi is back # The Reserve Bank’s monetary police committee decided to keep the […]
BULLETIN 20 Maart 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die terugkoopkoers bly onveranderd# Die Presidensie verwerp bewerings van kern-samewerking met Iran# En rugby: Mapimpi keer terug vir die Haaie en Kolisi is kaptein # Die Reserwebank se monetêre beleidskomitee het besluit om die terugkoopkoers onveranderd te laat op 7,5-persent. Dit volg op […]
BULLETIN 20 March 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Government is engaging with Johannesburg over Sandton Drive’s renaming amid diplomatic sensitivities# ActionSA says local government is in a state of crisis# And motorsport: Formula One gained 90-million fans last year # Presidency spokesperson Vincent Magwenya has confirmed that government is […]
BULLETIN 20 Maart 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die regering praat met Johannesburg oor die hernoeming van Sandton-rylaan te midde van diplomatieke sensitiwiteit# Vier mense sterf en drie word beseer tydens vermeende taxi-geweld in die Johannesburgse middestad# En motorsport: Formule Een het verlede jaar byna 90-miljoen aanhangers bygekry # Die woordvoerder […]
BULLETIN 20 March 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Presidency warns against inflaming US tensions over ambassador Ebrahim Rasool’s return# Four people are killed and three injured during suspected taxi violence in the Johannesburg CBD# And motorsport: F1 mourns the loss of Eddie Jordan who died in Cape Town this […]
BULLETIN 20 Maart 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die presidensie waarsku teen die aanblaas van spanning met Amerika oor ambassadeur Rasool se terugkeer# Vier mense sterf in vermeende taxi-geweld in die Johannesburgse middestad# En motorsport: Die legendariese F1-spaneienaar Eddie Jordan is vanoggend in Kaapstad dood # Die Presidensie het politieke groepe […]
BULLETIN 20 March 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # Mineral and Petroleum Resources minister, Gwede Mantashe, has reiterated that developing South Africa’s oil and gas potential could be a game changer for economic growth. Exploration has found that South Africa’s coastal and adjoining waters hold approximately nine-billion barrels of oil and […]
BULLETIN 20 Maart 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Die minister van Minerale en Petroleumbronne, Gwede Mantashe, het herhaal dat die ontwikkeling van Suid-Afrika se olie- en gaspotensiaal ekonomiese groei ingrypend kan verander. Ondersoeke het bevind dat Suid-Afrika se kus- en aangrensende water sowat nege-miljard vate olie bevat, plus ‘n verdere elf-miljard vate […]
BULLETIN 20 March Good afternoon, here is your Good News: # Google South Africa has launched its first-ever cloud region in Johannesburg, investing 2.5-billion-rand. The new cloud region seeks to connect South Africa to Google Cloud’s global network, boosting access to top-tier services for local businesses. This move is expected to add almost 40-billion-rand to […]