BULLETIN 22 Maart 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DBV vra regeringsoptrede te midde van ‘n dreigende voëlgriep-ramp# Geen gemene spel word vermoed in die brand in ‘n substasie wat Heathrow tot stilstand gedwing het nie# En rugby: Die Bulle ontvang vanmiddag die voorloper op die VRK-punteleer, Leinster, op Loftus # […]
BULLETIN 22 March 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The US stalls 47-billion-rand’s climate finance for South Africa# Malema insists on expropriating fertile land without compensation for landless black people# And cricket: KKR hosts Royal Challengers Bengaluru in the opening match of the IPL # The US has delayed a 47-billion-rand […]
BULLETIN 22 Maart 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Amerika hou 47-miljard-rand se klimaatsfinansiering aan Suid-Afrika terug # Malema dring aan op onteiening van vrugbare grond sonder vergoeding vir swartmense sonder grond# En krieket: KKR verwelkom Royal Challengers Bengaluru in die aanvangswedstryd van die IPL # Amerika het ‘n klimaatsfinansieringspakket van 47-miljard-rand […]
BULLETIN 22 March 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The US stalls 47-billion-rand’s climate finance for South Africa# Athletics: South African sprinter Simbine claims bronze in the 60-meters at the world indoor championships# And former world heavyweight boxer George Foreman dies at 76 # The US has delayed a 47-billion-rand climate […]
BULLETIN 22 Maart 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Amerika hou 47-miljard-rand se klimaatsfinansiering aan Suid-Afrika terug# Atletiek: Die Suid-Afrikaanse naelloper Simbine verower brons in die 60-meter op die wêreld-binnenshuise kampioenskap # En die gewese wêreldkampioen-swaargewigbokser George Foreman sterf op 76 # Amerika het ‘n klimaatsfinansieringspakket van 47-miljard-rand aan Suid-Afrika teruggehou, wat […]
BULLETIN 22 March 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Deputy president Mashatile says South Africa won’t disregard its own policies because of external pressure# Counter-terrorism police lead the investigation into Heathrow’s shut-down# And soccer: Bafana beat Lesotho 2-0 to go top of their Africa qualifying group for the World Cup # […]
BULLETIN 22 Maart 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Adjunkpresident Mashatile sê Suid-Afrika sal nie sy eie beleid veronagsaam weens eksterne druk nie# Teenterreur-polisie lei die ondersoek na die sluiting van Heathrow# En sokker: Bafana klop Lesotho 2-0 en is boaan Afrika se kwalifiseringsgroep C vir die Wêreldbekertoernooi # Adjunkpresident Paul Mashatile […]
BULLETIN 21 Maart 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Menseregtedag: Aktivis sê Suid-Afrikaners moet die regering se vooruitgang met die regte van leerders en onderwysers waardeer # Die DA ondersteun die Presidensie se stap om die geskil oor Sandton-rylaan op te los# En, Eskom sê hoë vlakke van beplande instandhouding sal tot vroeg […]
BULLETIN 21 March 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Activist says South Africans should reflect on government’s progress in protecting rights of learners and teachers on Human Rights Day# The DA supports the Presidency’s move to resolve Sandton Drive renaming dispute# And, Eskom says ongoing high levels of planned maintenance to […]
BULLETIN 21 Maart 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Professor Madonsela sê Suid-Afrika se menseregte-landskap het verbeter# ‘n Reuse brand by die Heathrow-lughawe in Brittanje ontwrig vlugte # En sokker: Engeland se nuwe afrigter wil hê sy span moet vreesloos speel # Professor Thuli Madonsela van die Universiteit van Stellenbosch sê met die […]