BULLETIN 23 Maart 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Wes-Kaapse ANC, SAKP en Cosatu reël tuiskomsvierings vir die uitgesette ambassadeur Rasool # Voice of America se personeel dagvaar Trump oor die sluiting van die netwerk# En rugby: Bulle beëindig Leinster se reeks oorwinnings in spannende VRK-kragmeting # Die Wes-Kaapse ANC en sy […]
BULLETIN 23 Maart 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Maimane waarsku teen bedreigings vir nasionale eenheid# ‘n Vlieënier sterf in ‘n Weskus-lugskou-ongeluk# En motorsport: Oscar Piastri van McLaren palm die eerste voorste wegspringposisie van sy loopbaan in # Die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane, waarsku die land se vordering […]
BULLETIN 23 March 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Maimane warns against threats to the national unity# A pilot dies in a West Coast air show crash# And, motorsport: McLaren’s Oscar Piastri secures the first Grand Prix pole position of his career # Build One South Africa’s leader, Mmusi Maimane, has […]
BULLETIN 22 March 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The NSPCA calls for government action amid a warning of a threatening avian flu disaster# Trump revokes Biden, Harris and Clinton’s security clearance in a sweeping order# And rugby: Eight Springboks start for the Stormers against Scarlets # The National Council of […]
BULLETIN 22 Maart 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die DBV vra regeringsoptrede te midde van ‘n dreigende voëlgriep-ramp# Trump herroep Biden, Harris en Clinton se sekerheidsklaring in ‘n verreikende opdrag# En rugby: Daar is agt Springbokke in die Stormers se opdrafspan teen Scarlets # Die Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings waarsku Suid-Afrika […]
BULLETIN 22 March 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The NSPCA calls for government action amid a warning of a threatening avian flu disaster# No foul play is suspected in the substation fire that led to Heathrow’s closure# And rugby: The Bulls host the URC log-leader Leinster at Loftus this afternoon […]
BULLETIN 22 Maart 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DBV vra regeringsoptrede te midde van ‘n dreigende voëlgriep-ramp# Geen gemene spel word vermoed in die brand in ‘n substasie wat Heathrow tot stilstand gedwing het nie# En rugby: Die Bulle ontvang vanmiddag die voorloper op die VRK-punteleer, Leinster, op Loftus # […]
BULLETIN 22 March 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The US stalls 47-billion-rand’s climate finance for South Africa# Malema insists on expropriating fertile land without compensation for landless black people# And cricket: KKR hosts Royal Challengers Bengaluru in the opening match of the IPL # The US has delayed a 47-billion-rand […]
BULLETIN 22 Maart 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Amerika hou 47-miljard-rand se klimaatsfinansiering aan Suid-Afrika terug # Malema dring aan op onteiening van vrugbare grond sonder vergoeding vir swartmense sonder grond# En krieket: KKR verwelkom Royal Challengers Bengaluru in die aanvangswedstryd van die IPL # Amerika het ‘n klimaatsfinansieringspakket van 47-miljard-rand […]
BULLETIN 22 March 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The US stalls 47-billion-rand’s climate finance for South Africa# Athletics: South African sprinter Simbine claims bronze in the 60-meters at the world indoor championships# And former world heavyweight boxer George Foreman dies at 76 # The US has delayed a 47-billion-rand climate […]