BULLETIN 9 Julie 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Die sonkragtegnologie-maatskappy, Wetility, sê sy kunsmatige intelligensie-modus-ontwerp wys hoe vernuwing in klimaat-tegnologie beter prestasie lewer en klante se ervaring verbeter. Die maatskappy het sy eerste Suid-Afrikaanse Fotovoltaïese Bedryfsvereniging se Sonkrag FV Navorsing- en Ontwikkelingstoekenning ontvang vir sy vernuwing. Wetility se hoofprodukbeampte, Ikenna Oguguo, sê […]
BULLETIN 9 July Good afternoon, here is your Good News: # Reigning Miss South Africa, Mia le Roux, has announced her engagement to longtime partner Luke ten Oever. Sharing the news online, they showcased her emerald green ring stating that they chose to enjoy their engagement privately before going public. Ten Oever proposed in a […]
BULLETIN 9 Julie 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Mej Suid-Afrika, Mia le Roux, het haar verlowing aan haar langtermyn-kêrel, Luke ten Oever, aangekondig. Hulle het die nuus aanlyn gedeel en haar ring, met ‘n smaraggroen steen, gewys. Die paartjie sê hulle het gekies om hul verlowing privaat te geniet voor hulle […]
BULLETIN 9 July 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The police commissioner confirms security has been beefed up outside the KwaZulu-Natal commissioner’s home in Durban# India’s prime minister Narendra Modi conducts a historic first visit to Namibia# And tennis: Wimbledon’s expansion plans face a legal challenge # National police commissioner Fannie […]
BULLETIN 9 Julie 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Masemola bevestig sekerheid is verskerp by Mkhwanazi se huis in Durban# Die Indiese eerste minister is ‘n op geskiedkundige eerste besoek aan Namibië# En tennis: Teenstanders gaan hof toe oor Wimbledon se uitbreidings-planne # Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê sekerheidsmaatreëls is verskerp […]
BULLETIN SPORTS NEWS 9 July 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start with cricket: Captain Temba Bavuma, who led the Proteas to their maiden World Test Championship title, has been nominated for three Cricket South Africa awards. He has been nominated for Men’s Player of the […]
BULLETIN SPORTNUUS 9 Julie 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met krieket: Kaptein Temba Bavuma, wat die Proteas na hul eerste Wêreld-toetskampioenskapstitel gelei het, is vir drie Krieket Suid-Afrika-toekennings benoem. Hy is saam met Kagiso Rabada, Marco Jansen, Ryan Rickelton en Keshav Maharaj benoem as Manspeler van […]
BULLETIN 9 July 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Minister Senzo Mchunu denies links to the accused underworld figure Vusimuzi ‘Cat’ Matlala# Spanish police say Liverpool soccer star Diogo Jota was driving at the time of the fatal crash# And rugby: Willie Le Roux will become the eighth Springbok to reach […]
BULLETIN 9 Julie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Mchunu ontken bande met beskuldigde Vusimuzi ‘Cat’ Matlala # Die Spaanse polisie sê Liverpool se sokkerspeler, Diogo Jota, het self bestuur tydens die noodlottige ongeluk# En rugby: Willie le Roux word Saterdag die agste Springbok om in 100 toetse te speel # Die […]
BULLETIN 9 Julie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Mchunu ontken bande met die beskuldigde Vusimuzi ‘Cat’ Matlala# Meer as 160 mense word nog vermis na die dodelike oorstromings in Texas# En rugby: Willie le Roux word Saterdag die agste Springbok om in 100 toetse te speel # Die minister van […]