BULLETIN 24 Maart 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Politieke kenner vra ‘n beroepsdiplomaat moet die volgende ambassadeur in Amerika word# Die Departement van Water en Sanitasie monitor die stygende watervlakke in die Vaal- en die Bloemhof-dam# En die DA waarsku teen burokratiese vertragings met die hervorming van die Kaapstadse hawe […]
BULLETIN 24 March 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # A political expert calls for a career diplomat as the next US ambassador# The ANC Veterans League urge South Africa to mend US relations amid the Rasool fallout# And motorsport: Liam Lawson could reportedly be replaced at Red Bull after just two […]
BULLETIN 24 Maart 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Politieke kenner vra ‘n beroepsdiplomaat moet die volgende ambassadeur in Amerika word# ANC-Veteraneliga vra Suid-Afrika om Amerikaanse betrekkinge te herstel# En motorsport: Lawson kan dalk vervang word by Red Bull na net twee wedrenne # ‘n Professor in Politieke Wetenskap aan UNISA, […]
BULLETIN 24 March 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # President Cyril Ramaphosa calls for unity amid global politics of disharmony# Business Leadership SA slams ArcelorMittal’s rescue plan as unsustainable# And Olympic Games: Brisbane overhauls its plans for the 2032 Games # President Cyril Ramaphosa urges South Africans to reject the politics […]
BULLETIN 24 Maart 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa versoek eenheid te midde van globale politiek van onenigheid# ANC-Veteraneliga vra Suid-Afrika om Amerikaanse betrekkinge te herstel# En Brisbane herstruktureer sy planne vir 2032 se Olimpiese Spele # President Cyril Ramaphosa moedig Suid-Afrikaners aan om die onenigheid te verwerp wat wêreldwyd kop […]
BULLETIN 24 March 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Minister Motsoaledi says health funding cuts threaten South Africa’s medical research # Four people are killed in a crash in Limpopo# And rugby: Injured Springbok Deon Fourie will miss the Stormers’ match against Ulster # Health Minister Aaron Motsoaledi says the National […]
BULLETIN 24 Maart 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Motsoaledi sê die sny van gesondheidsbefondsing is ‘n bedreiging vir Suid-Afrika se mediese navorsing# Die ANC sê die stryd vir geregtigheid, gelykheid en menswaardigheid strek oor grense# En vier mense sterf in ‘n botsing op die N1 naby Pienaarsrivier in Limpopo # Die […]
BULLETIN 24 March 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # Minister of Forestry, Fisheries and the Environment, Dion George, will lead the G20 Environment and Climate Sustainability Working Group, as part of South Africa’s Presidency of the G20. The first virtual meeting will take place tomorrow. George says priority focus areas for […]
BULLETIN 24 Maart 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Ons begin met atletiek: Die 23-jarige Prudence Sekgodiso het Suid-Afrika se eerste goue medalje op die Binnenshuise Wêreldkampioenskap in Nanjing, China, gewen. Sy het die 800-meter vir vroue in ‘n puik tyd van een minuut-58,40-sekondes gewen, met Nigist Getachew van Ethiopië tweede en […]
BULLETIN 24 Maart 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sal die G20-werkgroep oor die omgewing en klimaat-volhoubaarheid lei as deel van Suid-Afrika se presidentskap van die G20. Die werkgroep se eerste virtuele vergadering vind môre plaas. George sê Suid-Afrika sal tydens sy presidentskap […]