BULLETIN 26 Maart 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die VF Plus sê die regering van nasionale eenheid moet geraadpleeg word oor Ebrahim Rasool se vervanging# Die Parlement is bekommerd oor die moontlike sluiting van ArcelorMittal se bedrywighede# En ‘n groot dwelmoperasie word in die wiele gery tydens ‘n interprovinsiale operasie # […]
BULLETIN 26 Maart 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die VF Plus sê die regering van nasionale eenheid moet geraadpleeg word oor Ebrahim Rasool se vervanging# Die Parlement is bekommerd oor die moontlike sluiting van ArcelorMittal se bedrywighede# En ‘n groot dwelmoperasie word in die wiele gery tydens ‘n interprovinsiale operasie Bly ingeskakel […]
BULLETIN 26 March 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The FF Plus says the government of national unity must be consulted on Ebrahim Rasool’s replacement# Parliament is concerned by the possible closure of ArcelorMittal’s operations# And a major drug trafficking operation is thwarted during an interprovincial operation Stay tuned to […]
BULLETIN 26 Maart 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Motsoaledi onttrek die regulasies wat die verkoop van dagga en hennepprodukte verbied# Die EFF is bekommerd oor ministers wat nie vrae in die Parlement antwoord nie# En die VN is besig om sy teenwoordigheid in Gaza te verklein na die hervatting van […]
BULLETIN 26 March 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Motsoaledi withdraws the regulations prohibiting the sale of cannabis and hemp products# The EFF is concerned about ministers who don’t reply to questions in Parliament# And the UN is reducing its footprint in Gaza following the resumption of Israeli airstrikes # […]
BULLETIN 26 Maart 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Motsoaledi onttrek die regulasies wat die verkoop van dagga en hennepprodukte verbied# Die EFF is bekommerd oor ministers wat nie vrae in die Parlement antwoord nie# En die VN is besig om sy teenwoordigheid in Gaza te verklein na die hervatting van Israelse […]
BULLETIN 26 March 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Minister Motsoaledi withdraws the regulations prohibiting the sale of cannabis and hemp products# The EFF is concerned about ministers who don’t reply to questions in Parliament# And the UN is reducing its footprint in Gaza following the resumption of Israeli airstrikes […]
BULLETIN 26 March 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # President Ramaphosa says South Africa must become more self-reliant# Cosatu calls for the scrapping of the proposed VAT hike in the budget# And Ukraine and Russia agree to a ceasefire in the Black Sea # President Cyril Ramaphosa says the decision by […]
BULLETIN 26 Maart 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê Suid-Afrika moet meer selfstandig word # Cosatu wil hê die voorgestelde BTW-verhoging in die begroting moet geskrap word# En Oekraïne en Rusland stem in tot ‘n skietstilstand in die Swartsee # President Cyril Ramaphosa sê die besluit van president Donald […]
BULLETIN 26 Maart 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa sê Suid-Afrika moet meer selfstandig word # Cosatu wil hê die voorgestelde BTW-verhoging in die begroting moet geskrap word# En Oekraïne en Rusland stem in tot ‘n skietstilstand in die Swartsee Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………