BULLETIN 26 Maart 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Suid-Afrika en nege ander lande gaan saam met Indië deelneem aan ‘n vloot-oefening in die Indiese Oseaan# ActionSA waarsku teen politieke inmenging by teenkorrupsie-pogings# En sokker: Platini sê sy eer is herstel nadat hy onskuldig bevind is aan korrupsie # Indië en tien […]
BULLETIN SPORTS NEWS 26 March 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We begin with soccer: Bafana Bafana beat Benin 2-0 in a World Cup qualifier in Abidjan, Ivory Coast, to maintain their lead in Group C. Second-half goals from Lyle Foster and Jayden Adams were enough to […]
BULLETIN SPORTNUUS 26 Maart 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons skop af met sokker: Bafana Bafana het Benin 2-0 geklop in ‘n Wêreldbeker-kwalifiseerder in Abidjan in die Ivoorkus om steeds voor te loop in Groep C. Lyle Foster en Jayden Adams se doele in die tweede helfte was […]
BULLETIN 26 March 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # FNB predicts significant employment gains in the longer term# The DA demands an urgent probe into arson-fuelled wildfires ravaging the Western Cape# And cricket: South Africa’s Allahuddien Paleker is included in the ICC’s elite panel of umpires # FNB is predicting significant […]
BULLETIN 26 Maart 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # FNB voorspel ‘n aansienlike toename in werksgeleenthede in die langtermyn# Die DA dring aan op ‘n omvattende ondersoek na verwoestende veldbrande wat deur brandstiging veroorsaak word# En die Vrystaat veg teen ‘n plaag Afrika-kommandowurms # FNB voorspel ‘n aansienlike toename in werksgeleenthede te […]
BULLETIN 26 March 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The FF Plus says the government of national unity must be consulted on the next ambassador to the US# RISE Mzansi urges government to take the gambling crisis in the country seriously# And cricket: South Africa’s Allahuddien Paleker is included in the […]
BULLETIN 26 Maart 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die VF Plus sê die regering van nasionale eenheid moet geraadpleeg word oor die volgende ambassadeur in Amerika# Minister Dion George ondersteun ‘n G20-plan om die oseane te beskerm en marienebesoedeling te bekamp# En RISE Mzansi vra die regering om die dobbelkrisis in […]
BULLETIN 26 Maart 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die VF Plus sê die regering van nasionale eenheid moet geraadpleeg word oor Ebrahim Rasool se plaasvervanger as ambassadeur in Amerika# Minister Dion George ondersteun ‘n G20-plan om die oseane te beskerm en marienebesoedeling te bekamp# RISE Mzansi vra die regering om die dobbelkrisis […]
BULLETIN 26 March 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The FF Plus says the government of national unity must be consulted on Ebrahim Rasool’s replacement as ambassador to the US# Minister Dion George champions a G20 plan to protect oceans and combat marine pollution# RISE Mzansi urges government to take […]
BULLETIN 26 March 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The FF Plus says the government of national unity must be consulted on Ebrahim Rasool’s replacement# Parliament is concerned by the possible closure of ArcelorMittal’s operations# And a major drug trafficking operation is thwarted during an interprovincial operation # The Freedom Front Plus […]