Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 27 Maart 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die meeste politieke partye in die Nasionale Raad van Provinsies het ‘n pleidooi gelewer dat die KwaZulu-Natalse Ithala Bank gered moet word. Die partye sê die bank is ‘n instrument vir gelyke toegang tot finansiering, ontwikkeling en geleenthede. # […]
BULLETIN 27 March 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Fikile Mbalula accuses the US of racial inequality and warmongering# The British government halves its economic growth forecast# And rugby: SA Rugby welcomes FNB as its lead sponsor for the Springboks # ANC Secretary-General Fikile Mbalula says the United States is being […]
BULLETIN 27 Maart 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Fikile Mbalula beskuldig die VSA van rasse-ongelykheid en die aanhitsing van oorloë# Die Britse regering halveer sy ekonomiese groeivooruitsig# En rugby: SA Rugby verwelkom FNB as die hoofborg van die Springbokke # Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die Verenigde State is […]
BULLETIN 27 Maart 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Fikile Mbalula beskuldig die VSA van rasse-ongelykheid en die aanhitsing van oorloë# Die Britse regering halveer sy ekonomiese groeivooruitsig# En rugby: SA Rugby verwelkom FNB as die hoofborg van die Springbokke Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 27 March 05:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Fikile Mbalula accuses the US of racial inequality and warmongering# The British government halves its economic growth forecast# And rugby: SA Rugby welcomes FNB as its lead sponsor for the Springboks Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 26 March 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Health minister says spending on health is an economic investment# Popcru slams IPID for undermining the police amid a surge in violent crime in KwaZulu-Natal# And cricket: New Zealand seals the T20 series against Pakistan 4-1 with an eight-wicket victory in […]
BULLETIN 26 Maart 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die minister van Gesondheid sê besteding aan gesondheid is ‘n ekonomiese belegging# Kaapstadse motoriste vereffen meer as vier-miljoen-rand se uitstaande boetes# En krieket: Nieu-Seeland beklink die T20-reeks teen Pakistan 4-1 # Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het Suid-Afrika se verbintenis tot universele […]
BULLETIN 26 March 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Over 40 political parties appeal against the IEC’s deregistration notice # Rugby: Simon Easterby and Richard Wigglesworth are appointed assistant coaches of the British and Irish Lions# And South Africa donates Gandhi artefacts to India # The Electoral Commission has received over […]
BULLETIN 26 Maart 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Meer as 40 politieke partye appelleer teen die OVK se kennisgewing oor deregistrasie# Popcru kritiseer OPOD oor die ondermyning van die polisie te midde van ‘n oplewing in geweldsmisdaad in KwaZulu-Natal# En rugby: Easterby en Wigglesworth word aangestel as hulpafrigters van die Britse […]
BULLETIN 26 March 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # More than 40 political parties appeal against the IEC’s deregistration notice# The former SAA board member Yakhe Kwinana claims charges against her put her life at risk# And soccer: Bafana Bafana could lose its World Cup qualifying points for fielding an ineligible […]