BULLETIN 30 Maart 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # VSA skop nou ook Suid-Afrika se militêre attaché uit# ANC parlementêre-studiegroep verwelkom mensgedrewe benadering tot internasionale betrekkinge en samewerking# En, rugby: Die Blitskbokke moes by Hongkong Sewes met die 9de plek tevrede wees # Twee weke nadat die SA-ambassadeur Ebrahim Rasool uit die […]
BULLETIN 30 Maart 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ANC beplan om geskille met die Trump-administrasie te besleg# Suid-Afrika bepleit globale optrede om servikale kanker te beveg# En, die nywerheidswerkers vakbond verwelkom die hoër as inflasiekoers loon-ooreenkoms met ‘n groot voedselverskaffer # Die ANC se nasionale uitvoerende komitee-lid, Parks Tau, sê die […]
BULLETIN 30 March 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The ANC plans to resolve issues with the Trump administration# South Africa urges global action to eliminate cervical cancer# And, a union welcomes the signing of an above inflation wage agreement with a major food suppplier # ANC national executive committee member, […]
BULLETIN 30 Maart 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ANC herbevestig sy voorneme om plaaslike regering te herstel, dienste te lewer, en water vir almal te verseker# Privaatsektor aangemoedig om deel te neem aan die hervorming van die vervoernetwerk# En rugby: die Bulle looi Zebre in Verenigde Rugbybekerkampioenskap wedstryd # Die ANC […]
BULLETIN 30 March 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # ANC reaffirms its resolve to restore local government, deliver services, and secure water for all# The irivate sector called to participate in rail and port sector reform# And rugby: Bulls thrash Zebre in URC clash # ANC national executive committee member Kgosientsho […]
BULLETIN 29 Maart 13 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Afrikanerbond bly oortuig Malema is ‘n reeksoortreder van haatspraak # Die Raad van die Lughawensmaatskappy vra ‘n forensiese ondersoek na beweerde verkrygingsongerymdhede# En, Rugby: Nieu-Seeland oorrompel die Blitsbokke by die Hongkong-sewes # Die Afrikanerbond sê hy bly oortuig dat die EFF-leier, Julius Malema, […]
BULLETIN 29 March 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The Afrikanerbond convinced that Malema is a hate speech serial offender# The Airports Company board calls for forensic investigation into alleged procurement irregularities# And Rugby: New Zealand overpower Blitzboks at Hong Kong Sevens # The Afrikanerbond says it remains convinced that EFF […]
BULLETIN 29 Maart 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # NEHAWU sê die direkteur-generaal van Gesondheid ondermyn ‘n Arbeidshof-beslissing# Die dodetal in die aardbewing in Mianmar styg tot meer as duisend# En, Tennis: Novak Djokovic is op die punt om sy honderdste titel in die Miami Ope in te palm # Die onderwys-, […]
BULLETIN 29 March 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # NEHAWU accuses the Health Director-General of undermining a Labour Court judgement# The death toll in the Myanmar earthquake rises to more than a thousand# And, Tennis: Novak Djokovic is close to clinching his 100th title in the Miami Open # The National […]
Bulletin Inhoud BULLETIN 29 Maart 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa bekragtig die Wetsontwerp op Algemene Intelligensiewette# Die DA eis proaktiewe maatreëls om smokkelnetwerke in tronke stop te sit# En, Amerika se vise-president sê die VSA gaan sy fokus op Noordpoolse veiligheid oor dekades uitbrei # President Cyril Ramaphosa het […]