Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 31 Maart 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George sal vandag ’n verreikende aankondiging doen oor Eskom se aansoek om vrystelling van minimum emissiestandaarde by agt van sy steenkoolkragstasies. # En die Netwerk24-webblad: Berig die minister van Sport, […]
BULLETIN 31 Maart 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Lamola sê Suid-Afrika se beleid is soewerein# Die EFF verwerp misleidende inligting oor die BTW-verhoging# En uitspraak word verwag in Marine Le Pen se geldverduisteringsaak # ANC nasionale uitvoerende komiteelid en minister van Internasionale Betrekkinge, Ronald Lamola sê Suid-Afrika sal nie swig […]
BULLETIN 31 March 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Lamola says South Africa will not compromise on its policies# The EFF rejects misleading information regarding the VAT increase# And a verdict is expected in Marine Le Pen’s embezzlement case # ANC national executive committee member and International Relations minister, Ronald […]
BULLETIN 31 Maart 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Lamola sê Suid-Afrika se beleid is soewerein# Die EFF verwerp misleidende inligting oor die BTW-verhoging# En uitspraak word verwag in Marine Le Pen se geldverduisteringsaak Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 31 Maart 05:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Minister Lamola says South Africa will not compromise on its policies# The EFF rejects misleading information regarding the VAT increase# And a verdict is expected in Marine Le Pen’s embezzlement case Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 30 Maart 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Amerika skop nou ook Suid-Afrika se militêre attaché uit# DA sê Sassa en Postbank se wanbestuur met kaartmigrasieproses vererger# En rugby: Springbok-ster Damian Willemse moontlik op pad na verre lande # Twee weke nadat die SA-ambassadeur Ebrahim Rasool uit die VSA verban is, […]
BULLETIN 30 Maart 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # US expels South Africa’s military attaché # DA says SASSA and Postbank mismanagement of card migration process has worsened# And, inclement weather conditions expected across KZN # Two weeks after SA ambassador Ebrahim Rasool was kicked out of the USA, South Africa’s […]
BULLETIN 30th March 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # America expels South Africa’s military attaché# An ANC study group welcomes people-centred approach toward international relations and cooperation# And, Blitzboks hold off Kenya to reach 9th place at Hong Kong Sevens # Two weeks after SA ambassador Ebrahim Rasool was kicked out […]
BULLETIN 30 Maart 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # VSA skop nou ook Suid-Afrika se militêre attaché uit# ANC parlementêre-studiegroep verwelkom mensgedrewe benadering tot internasionale betrekkinge en samewerking# En, rugby: Die Blitskbokke moes by Hongkong Sewes met die 9de plek tevrede wees # Twee weke nadat die SA-ambassadeur Ebrahim Rasool uit die […]
BULLETIN 30 Maart 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ANC beplan om geskille met die Trump-administrasie te besleg# Suid-Afrika bepleit globale optrede om servikale kanker te beveg# En, die nywerheidswerkers vakbond verwelkom die hoër as inflasiekoers loon-ooreenkoms met ‘n groot voedselverskaffer # Die ANC se nasionale uitvoerende komitee-lid, Parks Tau, sê die […]