BULLETIN 31 Maart 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA sê president Ramaphosa moet die ondersoek na die Nasionale Vaardigheidsfonds uitbrei# Motorsport: Francesco Bagnaia wen die Amerikaanse MotoGP# En Richard Chamberlain is op 90-jarige ouderdom oorlede # Die DA sê hy is teleurgesteld dat president Cyril Ramaphosa versuim om ‘n volskaalse […]
BULLETIN 31 Maart 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die DA sê president Ramaphosa moet die ondersoek na die Nasionale Vaardigheidsfonds uitbrei# Motorsport: Francesco Bagnaia wen die Amerikaanse MotoGP# En Richard Chamberlain is op 90-jarige ouderdom oorlede Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 31 Maart 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The DA says president Ramaphosa must extend the investigation into the National Skills Fund# Motorsport: Francesco Bagnaia wins the USA MotoGP# And Richard Chamberlain has died at 90 Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 31 Maart 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Lamola sê ras is nie belangrik in die keuse van ‘n ambassadeur in die VSA nie# ActionSA sê landsburgers kan nie betaal vir die wanbestuur van die regering van nasionale eenheid nie# En kenners voorspel die dodetal in die Mianmar-aardbewing sal tot […]
BULLETIN 31 March 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Minister Lamola says race is not important in choosing an ambassador to the USA# ActionSA says the citizens cannot pay for the mismanagement of the government of national unity# And experts predict the death toll in the Myanmar earthquake could exceed 10-thousand […]
BULLETIN 31 Maart 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Lamola sê ras is nie belangrik in die keuse van ‘n ambassadeur in die VSA nie# ActionSA sê landsburgers kan nie betaal vir die wanbestuur van die regering van nasionale eenheid nie# En kenners voorspel die dodetal in die Mianmar-aardbewing tot meer as […]
BULLETIN 31 Maart 06:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Minister Lamola says race is not important in choosing an ambassador to the USA# ActionSA says the citizens cannot pay for the mismanagement of the government of national unity# And experts predict the death toll in the Myanmar earthquake could exceed […]
The headlines of the leading newspapers on 31 March 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports minister of Forestry, Fisheries and the Environment, Dion George will make a far-reaching announcement today regarding Eskom’s application for exemption from minimum emission standards at eight of its coal-fired power stations. # And the Netwerk24 website: Reports minister of Sport, […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 31 Maart 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George sal vandag ’n verreikende aankondiging doen oor Eskom se aansoek om vrystelling van minimum emissiestandaarde by agt van sy steenkoolkragstasies. # En die Netwerk24-webblad: Berig die minister van Sport, […]
BULLETIN 31 Maart 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Lamola sê Suid-Afrika se beleid is soewerein# Die EFF verwerp misleidende inligting oor die BTW-verhoging# En uitspraak word verwag in Marine Le Pen se geldverduisteringsaak # ANC nasionale uitvoerende komiteelid en minister van Internasionale Betrekkinge, Ronald Lamola sê Suid-Afrika sal nie swig […]