BULLETIN 31 Maart 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Onderwysaktivis vra vinnige geregtigheid vir ‘n sewejarige meisie wat by ‘n skool in die Oos-Kaap verkrag is # Kaapstad begin met ‘n sterk beleggings- en toerismeveldtog in Indië# En gholf: Die sterkste plaaslike en internasionale spelers vergader vir die Joburg Vroue-ope # Die […]
BULLETIN 31 March 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Minister Velenkosini Hlabisa announces a 1.4-billion-rand allocation for disaster recovery in five provinces# BOSA’s leader leads the public fight against the VAT hike# And tennis: The Miami Open champion improves 30 places in the world rankings # The minister of Cooperative Governance […]
BULLETIN 31 Maart 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Hlabisa kondig 1,4-miljard-rand se hulppakket aan vir rampherstel in vyf provinsies# BOSA se leier lei die stryd teen ‘n BTW-verhoging# En tennis: Die kampioen van Miami skiet 30 plekke op op die jongste wêreldranglys # Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele […]
BULLETIN 31 March 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The illegal medicine trade thrives in Johannesburg as immigrants turn to the black market# Chinese smartphone giant Huawi announces a 28-percent drop in profits# And tennis: Alexandra Eala shoots up to 75th in the world rankings after her heroics in Miami # […]
BULLETIN 31 Maart 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Onwettige medisynehandel gedy in Johannesburg terwyl immigrante hulle na die swartmark wend# Die Chinese slimfoon-vervaardiger Huawei se aandele tuimel met 28-persent# En tennis: Die Filippynse speler Eala skiet op na 75ste op die wêreldranglys na haar skittervertoning in Miami # ‘n Florerende swartmark […]
BULLETIN 31 March 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Global shares slide as Donald Trump’s tariffs loom# Cricket: Australia hails India’s box-office appeal with the announcement of two white-ball series# And hot beverage prices are beginning to surge as the winter approaches # Stock markets have fallen in Asia and Europe […]
BULLETIN 31 Maart 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Globale aandele daal namate Trump se tariewe dreig# Die IVP se Vrouebrigade eis geregtigheid vir kind wat in die Oos-Kaap verkrag is# En Krieket Australië loof Indië se aantrekkingskrag met die bekendstelling van witbal-reeks # Aandelemarkte in Asië en Europa het gedaal nadat […]
BULLETIN 31 Maart 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Die Suid-Afrikaner Tyla, Doechii en Erykah Badu is onder dié wat toekennings ontvang het op Billboard se Vroue in Musiek-geleentheid in Kalifornië. Dit vereer invloedryke vroue in musiek, van kunstenaars tot leiers in die bedryf. Tyla, wat met haar treffer Water op die musiektoneel beland […]
BULLETIN 31 March 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # Minister of Forestry, Fisheries and the Environment, Dion George, has stressed the importance of safeguarding South Africa’s three-thousand-592-kilometer coastline while unlocking its potential for equitable prosperity, climate resilience, and ecological health. The minister recently launched the 2025–2030 National Coastal Management Programme. The […]
BULLETIN 31 Maart 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, beklemtoon die belangrikheid van die beveiliging van Suid-Afrika se kuslyn van drie-duisend-592-kilometer, terwyl sy potensiaal vir regverdige welvaart, klimaatveerkragtigheid en gesonde ekologie ontsluit word. Die minister het onlangs die 2025-2030 Nasionale Kusbestuursprogram bekendgestel. Die […]