BULLETIN 27 Augustus 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die EFF doen ‘n beroep op die regering om die polisie te versterk# Trump wil die doodstraf hê vir alle moordsake in Washington# En tennis: Sinner en Swiatek is vroeë wenners by die Amerikaanse Ope Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om […]
BULLETIN 27 August 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The EFF is calling on the government to strengthen the police# Trump wants the death penalty for all murder cases in Washington# And tennis: Sinner and Swiatek are off to a winning start at the US Open Stay tuned to ………. […]
BULLETIN 27 Augustus 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA kritiseer die polisie se voortdurende mislukking om effektiewe polisiëring te verskaf# Die ANC veroordeel die geweld in die e-taxi- en taxibedryf# En rugby: Die Bok-vroue kan ‘n plek in die Wêreldbeker-kwarteindstryd losspeel met ‘n oorwinning teen Italië # Die DA sê […]
BULLETIN 27 August 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The DA condemns the police’s ongoing failure to provide effective policing# The ANC condemns the violence in the e-hailing and taxi industries# And rugby: The Bok Women could guarantee a World Cup quarterfinal spot with victory against Italy # The DA says […]
BULLETIN 27 Augustus 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die DA kritiseer die polisie se voortdurende mislukking om effektiewe polisiëring te verskaf# Die ANC veroordeel die geweld in die e-taxi- en taxibedryf# En rugby: Die Bok-vroue kan ‘n plek in die Wêreldbeker-kwarteindstryd losspeel met ‘n oorwinning teen Italië Bly ingeskakel op ………. Jou […]
BULLETIN 27 August 06:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The DA condemns the police’s ongoing failure to provide effective policing# The ANC condemns the violence in the e-hailing and taxi industries# And rugby: The Bok Women could guarantee a World Cup quarterfinal spot with victory against Italy Stay tuned to […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 27 Augustus 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Suid-Afrikaanse lugredery Airlink se betalings uit Mosambiek word voortdurend geblokkeer en hy oorweeg dit om kaartjie-uitreiking in die land te staak. Die land skuld sowat 3,5-miljard-rand aan verskeie lugdienste en sukkel tans met buitelandse valutatekorte. # En die […]
The headlines of the leading newspapers on 27 August 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports South African airline Airlink’s payments from Mozambique are being continuously blocked and it is considering ceasing ticket issuance in the country. The country owes about 3.5-billion-rand to various airlines and is currently struggling with foreign exchange shortages. # And the […]
BULLETIN 27 Augustus 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die ANC verwerp bewerings dat die nasionale dialoog partygedrewe is# Die Parlement se Justisiekomitee is bekommerd oor die vertraging met die Madlanga-kommissie# En Bester en Magudumana dien ‘n dringende hofaansoek in om die vrystelling van ‘n Netflix-dokumentêr te stop # Die ANC verwerp […]
BULLETIN 27 August 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The ANC rejects claims that the national dialogue is party-driven# Parliament’s Justice Committee is concerned about the Madlanga Commission delays# And, Bester and Magudumana file an urgent court application to stop the release of a Netflix documentary # The ANC has dismissed […]