BULLETIN 1 April 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # DA beloof om ANC te verhoed om BTW-verhoging deur te voer wanneer begrotingsdebat begin# ANC NUK eis geregtigheid vir slagoffer Cwecwe, dring aan op aksie oor geslagsgeweld# En, BMW SA waarsku oor Amerikaanse tariefbedreiging vir motoruitvoere # Die voortgesette debat oor vanjaar se begroting […]
BULLETIN 1 April 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The world scrambles before Donald Trump imposes a raft of tariffs# South African mining firms step up after the US cuts HIV aid# And cricket: Kraigg Brathwaite resigns as the West Indies’ Test captain # US trading partners are scrambling to prepare […]
BULLETIN 1 April 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die wêreld skarrel voor Trump ‘n nuwe reeks tariewe instel# Suid-Afrikaanse mynmaatskappye tree in nadat Amerika MIV-hulpverlening stop# En krieket: Kraigg Brathwaite bedank as toetskaptein van die Windies # Handelsvennote van Amerika skarrel om voor te berei vir president Donald Trump se nuutste […]
BULLETIN 1 April 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # Environment minister Dion George has granted Eskom air-pollution exemptions for eight coal power stations but insists this is not a blanket reprieve. The exemptions, lasting five years for six stations and until 2034 for two, come with strict conditions. These include air […]
BULLETIN 1 April 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Die minister van Omgewingsake, Dion George, het lugbesoedelingsvrystellings toegestaan aan agt van Eskom se steenkoolkragstasies, maar hou vol dit is nie ‘n algehele vrystelling nie. Daar is streng voorwaardes verbonde aan die vrystellings, wat vyf jaar sal duur vir ses van die kragstasies en […]
BULLETIN 1 April 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # SANParke het 24 elite-veldwagters gegradueer, wat sy See-, Lug- en Bergspan in die Tafelberg Nasionale Park verdubbel. Woordvoerder JP Louw sê die span se bedrywighede sluit in honde-eenhede, lugondersteuning en seevaartpatrollies. Hy sê die veldwagters, wat opgelei is in para-militêre operasies, sal die […]
BULLETIN 1 April Good afternoon, here is your Good News: # SANParks has graduated 24 elite rangers, doubling its Sea, Aerial, and Mountain team at Table Mountain National Park. Spokesperson JP Louw says SEAM’s operations include canine units, aerial support, and vessel patrols. He says these rangers, trained in para-military operations, will enhance visitor safety […]
BULLETIN 1 April 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # South African mining firms step up after the US cuts HIV aid# ActionSA says it will ensure that citizens are protected from excessive taxation# And tennis: The Miami Open champion almost didn’t play in the tournament # South African mining companies and […]
BULLETIN 1 April 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Suid-Afrikaanse mynondernemings tree in nadat Amerika MIV- hulpverlening stop# ActionSA sê hy sal verseker burgers word beskerm teen buitensporige belasting# En tennis: Die Miami-ope-kampioen het byna nie in die toernooi gespeel nie # Suid-Afrikaanse mynondernemings en die versekeraar Discovery het ingetree om die […]
BULLETIN SPORTS NEWS 1 April 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We kick off with rugby: David Brits and Sebastiaan Jobb have been called up to join the Springbok Sevens ahead of the sixth leg of the World Series in Singapore this weekend. They are replacing the […]