The headlines of the leading newspapers on 02 April 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports president Cyril Ramaphosa held talks with DA leader John Steenhuisen until late yesterday about the latest amendments to the national budget. # And the Netwerk24 website: Also reports on the conversation between Ramaphosa and Steenhuisen and writes after ActionSA and […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 02 April 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig president Cyril Ramaphosa het tot laat gister gesprek gevoer met die DA-leier John Steenhuisen oor die laaste wysigings aan die nasionale begroting. # En die Netwerk24-webblad: Berig ook oor die gesprek tussen Ramaphosa en Steenhuisen en skryf nadat ActionSA […]
BULLETIN 2 April 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The parliament’s Finance committee adopts the fiscal framework report# ActionSA says the VAT increase and tax bracket creep have been scrapped# And South Africa wants to talk with the US about auto exports # Parliament’s standing committee on Finance has adopted the […]
BULLETIN 2 April 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die parlementêre finansiële komitee aanvaar die fiskale raamwerkverslag# ActionSA sê die BTW-verhoging en inkorting van die belastingraamwerk is geskrap# En Suid-Afrika wil met die VSA praat oor motoruitvoere # Die parlementêre staande komitee oor Finansies het die fiskale raamwerkverslag met aanbevelings aanvaar wat […]
BULLETIN 2 April 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die parlementêre finansiële komitee aanvaar die fiskale raamwerkverslag# ActionSA sê die BTW-verhoging en inkorting van die belastingraamwerk is geskrap# En Suid-Afrika wil met die VSA praat oor motoruitvoere Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 2 April 05:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The parliament’s Finance committee adopts the fiscal framework report # ActionSA says the VAT increase and tax bracket creep have been scrapped# And South Africa wants to talk with the US about auto exports Stay tuned to ………. Your next bulletin […]
BULLETIN 1 April 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # An accused in the murder of the Soshanguve patrollers abandons bail# The Public Works minister commits to expediting infrastructure delivery# And soccer: Manchester City striker Erling Haaland is out of action for up to seven weeks # A Zimbabwean national accused of […]
BULLETIN 1 April 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Beskuldigde in die moord op patrolleerders van Soshanguve laat vaar sy borgtog-aansoek# Die minister van Openbare Werke verbind hom tot versnelling van infrastruktuurlewering# En sokker: Erling Haaland gaan sewe weke buite aksie wees met ‘n enkelbesering # ‘n Zimbabwiese burger wat beskuldig […]
BULLETIN 1 April 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # SAMA will challenge the National Health Insurance Act in court over its feasibility and impact on healthcare# The Electricity minister says South Africa needs 440-billion-rand to modernise the electricity grid# And cricket: Young opener Sam Konstas gets his first central contract from […]
BULLETIN 1 April 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Mediese Vereniging gaan die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering in die hof betwis# Die minister van Elektrisiteit sê Suid-Afrika benodig 440-miljard-rand om die kragnetwerk te moderniseer# En goeie nuus met brandstofpryse wat môre skerp daal # Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging het ‘n regsgeding […]