BULLETIN 2 April 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # ‘n Suid-Afrikaanse afvaardiging ontmoet Amerikaanse amptenare om wanopvattings uit te klaar# Die Inkomstediens kondig ‘n rekord-belastinginvordering aan# En Rusland sê hy kan nie die VSA-voorgestelde skietstilstand aanvaar nie Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 2 April 08:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # A South African delegation meets US officials to clarify misconceptions# SARS announces a record revenue collection# And Russia says it cannot accept the US-proposed ceasefire Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 2 April 2025 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die MK-party is gekant teen die fiskale raamwerk en belastingvoorstelle# Dawie Roodt sê die voorgestelde BTW-verhoging is nie meer nodig nie# En ses verdagtes is doodgeskiet in gevegte met die polisie in Soweto # Die MK-party is sterk gekant teen die 2025 […]
BULLETIN 2 April 8 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The MK Party opposes the fiscal framework and revenue proposals# Dawie Roodt says the proposed VAT increase is no longer necessary# And six suspects are killed in shootouts with the police in Soweto # The MK Party strongly opposes the 2025 fiscal […]
BULLETIN 2 April 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die MK-party is gekant teen die fiskale raamwerk en belastingvoorstelle# Dawie Roodt sê die voorgestelde BTW-verhoging is nie meer nodig nie# En ses verdagtes is doodgeskiet in gevegte met die polisie in Soweto Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 2 April 07:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The MK Party opposes the fiscal framework and revenue proposals# Dawie Roodt says the proposed VAT increase is no longer necessary# And six suspects are killed in shootouts with the police in Soweto Stay tuned to ………. Your next bulletin is […]
BULLETIN 2 April 7 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The DA says ActionSA has sold out South Africa# The EFF says the adoption of the fiscal framework report is flawed# And AfriForum urges international sanctions against Julius Malema # The DA claims that ActionSA has made a deal with the ANC […]
BULLETIN 2 April 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA sê ActionSA het Suid-Afrika uitverkoop# Die EFF sê die aanvaarding van die fiskale raamwerkverslag is gebrekkig# En AfriForum vra vir internasionale sanksies teen Julius Malema # Die DA beweer ActionSA het ‘n ooreenkoms met die ANC gesluit om ʼn BTW-verhoging van […]
BULLETIN 2 April 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die DA sê ActionSA het Suid-Afrika uitverkoop# Die EFF sê die aanvaarding van die fiskale raamwerkverslag is gebrekkig# En AfriForum vra vir internasionale sanksies teen Julius Malema Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 2 April 06:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The DA says ActionSA has sold out South Africa# The EFF says the adoption of the fiscal framework report is flawed # And AfriForum urges international sanctions against Julius Malema Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……