BULLETIN SPORTS NEWS 2 April 12:30 pm Good day, let’s look at the latest sports news and scores: # We start with road running: The City of Cape Town says more than 30-thousand athletes will participate in the 54th edition of the Two Oceans Marathon this weekend. The ultramarathon will take runners on a 56-kilometre […]
BULLETIN 2 April 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # BOSA welcomes the vetting of all school staff against the sex offenders register# UJ denies the employment of a so-called lecturer claiming to intentionally fail South African students# And the star of Top Gun and Batman forever dies aged 65 # Build […]
BULLETIN 2 Maart 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # BOSA verwelkom die nagaan van alle skoolpersoneel op die register van seksoortreders# Die Universiteit van Johannesburg ontken dat ‘n beweerde dosent Suid-Afrikaanse studente opsetlik laat druip# En die ster van Top Gun en Batman Forever sterf op 65 # Build One South Africa […]
BULLETIN 2 April 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The EFF requests the National Assembly’s speaker to withdraw the fiscal framework report# The Medical Association submits an alternative healthcare framework to the Presidency# And Israel announces an expansion of its military operation in Gaza # The EFF has asked National Assembly […]
BULLETIN 2 April 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die EFF versoek die speaker van die Nasionale Vergadering om die fiskale raamwerkverslag te onttrek# Die Mediese Vereniging lê ‘n alternatiewe gesondheidsorgraamwerk aan die Presidensie voor# En Israel gaan sy militêre bedrywighede in Gaza uitbrei # Die EFF het die speaker van die […]
BULLETIN 2 April 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die EFF versoek die speaker van die Nasionale Vergadering om die fiskale raamwerkverslag te onttrek# COPE sê hy verwerp steeds die voorgestelde BTW-verhoging# Die Mediese Vereniging lê ‘n alternatiewe gesondheidsorgraamwerk aan die Presidensie voor# En Israel gaan sy militêre bedrywighede in Gaza uitbrei Bly […]
BULLETIN 2 April 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The EFF requests the National Assembly’s speaker to withdraw the fiscal framework report# COPE reiterates its rejection of the proposed VAT increase # The Medical Association submits an alternative healthcare framework to the Presidency# And Israel announces an expansion of its […]
BULLETIN 2 April 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Suid-Afrikaanse afvaardiging ontmoet Amerikaanse amptenare om wanopvattings uit te klaar# Die Inkomstediens kondig ‘n rekord-belastinginvordering aan# En Rusland sê hy kan nie die VSA-voorgestelde skietstilstand aanvaar nie # ‘n Suid-Afrikaanse afvaardiging onder leiding van die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking se […]
BULLETIN 2 April 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # A South African delegation meets US officials to clarify misconceptions# SARS announces a record revenue collection# And Russia says it cannot accept the US-proposed ceasefire # A South African delegation, led by Department of International Relations and Cooperation director-general, Zane Dangor, recently […]
BULLETIN 2 April 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # ‘n Suid-Afrikaanse afvaardiging ontmoet Amerikaanse amptenare om wanopvattings uit te klaar# Die Inkomstediens kondig ‘n rekord-belastinginvordering aan# En Rusland sê hy kan nie die VSA-voorgestelde skietstilstand aanvaar nie Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………