BULLETIN 2 April 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die omstrede Nigeriese televisie-evangelis Timothy Omotoso word vrygespreek op alle aanklagte# Die Parlement lê die satellietkommunikasiestrategie aan die kabinet voor# En 30-duisend atlete van 89 lande gaan die naweek in Kaapstad deelneem aan die Twee Oseane-marathon # Die Hooggeregshof in Gqeberha het die […]
BULLETIN 2 April 2 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The National Council of SPCAs delivers a significant blow to the Vrede Dairy Farm’s legal defence# OUTA threatens government to fix license backlogs or face legal action# And roadrunning: An Olympic runner refuses to represent Great Britain because athletes have to pay […]
BULLETIN 2 April 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Dierebeskermingsvereniging behaal ‘n oorwinning in die Vrede-melkplaas-hofsaak# OUTA dreig met regstappe as die agterstand met die uitreiking van rybewyse nie uitgewis word nie# En padwedlope: ‘n Britse atleet weier om deel te neem omdat atlete hulle eie uitgawes moet betaal # Die […]
BULLETIN 2 April 1:30 pm Good afternoon, here is your Eco Minute: # Science, Technology, and Innovation deputy minister, Nomalungelo Gina, has warned that South Africa is experiencing the devastating effects of climate change. Speaking at the 14th International Conference on Southern Hemisphere Meteorology and Oceanography in Cape Town, she highlighted extreme weather events like […]
BULLETIN 2 April 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Die Komodo Nasionale Park in Indonesië is die mooiste plek op aarde volgens reisigers wat aan TimeOut se meningspeiling deelgeneem het. Die UNESCO-wêrelderfenisgebied is ‘n uitsonderlike plek met drie reusestrande met wit, swart en pienk sand. Tweede op die lys is die Victoria-waterval […]
BULLETIN 2 April 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Die adjunkminister van Wetenskap, Tegnologie en Innovering, Nomalungelo Gina, waarsku dat Suid-Afrika die verwoestende gevolge van klimaatsverandering ervaar. Sy het op die 14de Internasionale Konferensie oor Suidelike-Halfrond Meteorologie en Oseanografie in Kaapstad verwys na uiterste weersomstandighede soos hittegolwe, droogtes en oorstromings. Gina versoek dringende […]
BULLETIN 2 April Good afternoon, here is your Good News: # The Komodo National Park in Indonesia has been ranked as the world’s most beautiful place by travellers surveyed by TimeOut. The UNESCO World Heritage Site offers one of the most unique sights in the world, namely three giant bays of white, black, and pink […]
BULLETIN 2 April 1 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The DA demands the dismissal of ten sex offenders who are still teaching in Gauteng schools# Cricket: New Zealand seals an ODI series win against Pakistan# And the Storms River makes the world’s most beautiful place list in TimeOut # The DA […]
BULLETIN 2 April 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA eis die afdanking van 10 seksoortreders wat steeds in Gauteng skoolhou# UDM veroordeel die Onderwysdepartement oor puttoilette # En die derde sluis van die Vaaldam word oopgemaak om uitvloei te beheer # Die DA in Gauteng eis die onmiddellike afdanking van tien […]
BULLETIN SPORTNUUS 2 April 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met padwedlope: Die Stad Kaapstad sê meer as 30-duisend atlete sal die naweek aan die 54ste Twee Oseane-marathon deelneem. Saterdag se ultra-marathon strek oor 56-kilometer van Nuweland tot by die Universiteit van Kaapstad aan die voet van […]