BULLETIN SPORTNUUS 3 April 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met rugby: Blitsbok Siviwe Soyizwapi sê hulle speel in die Singapoerse toernooi met ‘n duidelike doelwit om die seisoen sterk af te sluit. Die Blitsbokke het verlede naweek in Hongkong klei getrap en negende geëindig nadat hulle nie […]
BULLETIN 3 April 12 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The N2 near Knysna is closed following a truck explosion# Cosatu says revenue can be raised without squeezing struggling working families# And rugby: The Springbok Women will play two Tests against Canada in July # A driver and a passenger have died […]
BULLETIN 3 April 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die N2 naby Knysna is gesluit ná ‘n vragmotor-ontploffing# Cosatu sê inkomste kan verhoog word sonder om die sukkelende werkersklas verder te belas# En Louis Liebenberg se borgtog-aansoek word uitgestel tot 2 Julie # ‘n Bestuurder en ‘n passasier het gesterf toe die […]
BULLETIN 3 April 11 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # The Presidency is concerned about America’s 30 percent tariffs# The FF Plus warns a tax boycott could be a possibility# And rugby: The Springbok Women will play two tests against Canada in July # The Presidency has expressed concern at the newly […]
BULLETIN 3 April 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Presidensie is bekommerd oor Amerika se 30 persent-tariewe# Die Europese Unie sê die Amerikaanse tariewe is ‘n groot slag vir die wêreldekonomie# En die VF Plus waarsku oor ‘n belastingboikot # Die Presidensie is bekommerd oor die nuwe tariewe wat ingestel word […]
BULLETIN 3 April 10:00Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # The Presidency is concerned about America’s 30 percent tariffs# The European Union says the American tariffs are a major blow to the global economy# The FF Plus warns a tax boycott could be a possibility# And rugby: The Springbok Women will […]
BULLETIN 3 April 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Presidensie is bekommerd oor Amerika se 30 persent-tariewe# Die Europese Unie sê die Amerikaanse tariewe is ‘n groot slag vir die wêreldekonomie# Die VF Plus waarsku oor ‘n belastingboikot# En rugby: Die Springbok-vroue speel in Julie twee toetse teen Kanada Bly ingeskakel op […]
BULLETIN April 9 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Patricia de Lille urges parties to work together and put the needs of the country first# Saftu says the DA’s objection to the VAT hike is not about supporting the poor# And five suspected cash-in-transit robbers are killed in KwaZulu-Natal # GOOD Party […]
BULLETIN 3 April 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Patricia de Lille moedig partye aan om saam te werk en die behoeftes van die land eerste te stel# Saftu sê die DA se beswaar teen die BTW-verhoging gaan nie oor ondersteuning vir die armes nie# En vyf vermeende transitorowers is in KwaZulu-Natal […]
BULLETIN 3 April 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Patricia de Lille moedig partye aan om saam te werk en die behoeftes van die land eerste te stel# Saftu sê die DA se beswaar teen die BTW-verhoging gaan nie oor ondersteuning vir die armes nie# En vyf vermeende transitorowers is in KwaZulu-Natal doodgeskiet […]